Page 2 of 2
Re: QL hulp gevra vir 308win
Posted: Thu Aug 10, 2023 6:20 am
by Cobus Wessels
Ja dit is 'n Labradar en soos die 2de foto wys kan hy 3 skote feitlik opmekaar sien met ander kombinasies
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: QL hulp gevra vir 308win
Posted: Thu Aug 10, 2023 6:23 am
by JF123
Ja , ek sou nie dink dat CFE 223 die beste kruit kan wees vir .308 nie. S335, S355, Varget, N140 werk in ander gewere.
Soos jou groepering daar lyk moet jy maar PMP bruin boks koop. Selfs my 303 het beter as dit geskiet met bruin boks patrone.
Re: QL hulp gevra vir 308win
Posted: Thu Aug 10, 2023 6:48 am
by Cobus Wessels
Nou ja so leer mens...
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: QL hulp gevra vir 308win
Posted: Thu Aug 10, 2023 7:58 am
by tripodmvr
Ek het geloer, maar kon nie die apparaat opspoor nie. My vraag was omrede die spoed met 100vps toegeneem het vir slegs 1.1gr meer. Was die ander spoed met 45gr dan nie eerder in die 2600vps omgewing nie?
Re: QL hulp gevra vir 308win
Posted: Thu Aug 10, 2023 1:24 pm
by Cobus Wessels
Jip. Eerste lading was 45g. Lee se boek gee 45.1 as maksimum. Dalk een van daai ingewikkelde dinge wat kruit en druk doen waarvan ek niks verstaan nie...
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: QL hulp gevra vir 308win
Posted: Thu Aug 10, 2023 2:17 pm
by tripodmvr
Drukpieke kom maklik wanneer naby aan die lande gelaai word. Geringe veranderinge in TPL kan dit veroorsaak.