Page 2 of 2

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Thu Jan 07, 2010 5:12 pm
by Louis102
Janjak wrote: oom Leeu,
jy laat my nou dink aan een van Tolla se stories.
Die twee buurmanne wat by die draad staan en gesels toe dit begin reen.
Die een se toe vir die ander een "klim liewers deur die draad na my kant toe want jy gaan papnat reen daaikant".
Janjak

Ja, ou Tolla sou sekerlik 'n storie hieroor te vertelle gehad het.  Ek dog nogal as hierdie ou groot sondaar afwesig is sal die Reengooier beter kan mik.  Toe werk die plan nie.  Maar ek weet my reen kom.  Elke dag wat verby is, is 'n dag nader aan die groot reen.  Freek beter sy snorkel saambring!

Groete
Louis

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Thu Jan 07, 2010 5:33 pm
by Louis102
Fox Driver wrote: ...Ek het maar meerendeels gespot met my aanvanklike opmerking...
...Jou .243 sal hou, jy het een van daai Walther lope van Sven Ahrens op? Hulle hou, maak hom net skoon, en hou hom koel!...
Dawie

Ek ken jou goed genoeg om te weet die "rykgat"-storie was spottenderwys bedoel.  Ek wou net my filosofiese hou inkry, want sien Freek kom kuier met die kompitisie jagstoel wat hy saambring.  Netnou lees hy wat jy s? en kom onder die verkeerde indrukke oor hoe dit hier op Kuduberg gaan!!

Ja, die loop is 'n Walther Match.  Hoe hou jy 'n loop koel met die temperature soos dit op die oomblik lyk hier in die verre suide?  Dis nou 17h30 en my temperatuur meter wys 36 grade celcius buite en 34 grade binne die kantoor - wou eerder nie teen 15h00 kyk nie.

Groete
Louis

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Sat Jan 30, 2010 11:51 am
by WOLF
Manne help.
Ek kan n .243 mod 80 in die hande kry.Het hom in die hand gehad en bekyk.
Lyk "spotless" en kroon is baie mooi asook groewe.Help my met n prys wat ek kan aanbied.

WOLF

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Sat Jan 30, 2010 11:55 am
by WOLF
Jammer manne dis n Musgrave mod 80

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Sun Jan 31, 2010 5:41 pm
by Nico Harris
n vriend en my pa het nou die dag 2 7x57 mod 80 musgrave gewere gekoop en het R4000 en  R5500 vir hulle sin betaal.

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Sun Jan 31, 2010 7:18 pm
by Monrique (SJ)
Wolf

So tussen R 3500 - R4500 sonder n scope as hy in goeie kondisie is.

My 2c

Groete

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Sun Apr 25, 2010 7:14 pm
by Geno
Ek gooi met 'n CZ550 in 308win met 'n Leupold 3.5-10x50 scope. Sit een van die dae 'n knaldemper op.
Image

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Sun Apr 25, 2010 7:39 pm
by BOATS
Ek skiet tans met n 243 musgrave 87gr sierra"s .4.5-14x50 leopold. ;D

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Thu Apr 29, 2010 10:01 pm
by theedge
Gebruik tans 243 musgrave en 308 musgrave

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Thu Apr 29, 2010 11:42 pm
by Rudie Combrinck(9mm)
Skiet met .243 Remington mod.700 swaarloop met leopold 3.5-10x42 tactical en as spaarwiel n.223 Bruno met leopold 3.5-10x50 vx3

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Fri Apr 30, 2010 6:43 am
by Boertjie
Ek skiet sako 308 met 110 gr vmax met 47 gr kruit. Lynx 3-12?50 scope

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Fri Apr 30, 2010 9:16 am
by Geno
Watse kruit gebruik jy Boertjie? S335?

Re: Wie skiet met wat?

Posted: Fri Apr 30, 2010 12:39 pm
by Boertjie
Geno ek gebruik47gr s335 kruit en 110 v-max punte hulle se hy trek amper 3200 v/sek so hy is lekker plat