Page 2 of 2

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Tue Mar 14, 2023 1:52 pm
by Hano243
Dankie, ek sal maar backup op Itunes en Icloud en kyk of hy wel saam kom.

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Tue Mar 14, 2023 3:32 pm
by ruaanb
LUAN wrote:Ek het vandag myne weer update op google play store...
Dit gaan ook nog verander. Beste plan vir Android is om n backup van die APK file te maak.

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Wed Mar 15, 2023 12:21 pm
by jdpretorius
Pooof !....en hy's weg op Play Store ook

Ai die lot patatta koppe daar anderkand die groot water.....

Sent from my SM-A536E using Tapatalk


Re: Strelok en Biden…..

Posted: Wed Mar 15, 2023 1:45 pm
by Capt. Yoda
Told you, shitshowjoe strikes again

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Wed Mar 15, 2023 8:46 pm
by ruaanb
Image

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Thu Mar 30, 2023 6:31 am
by Kaalvoetthysie
Weet iemand dalk van ‘n ander app wat ook goed werk? My apple het besluit om hom self te update en nou werk strelok nie meer nie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Thu Mar 30, 2023 7:02 am
by BeesBreet
Kaalvoetthysie wrote:Weet iemand dalk van ‘n ander app wat ook goed werk? My apple het besluit om hom self te update en nou werk strelok nie meer nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Shooter


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Thu Mar 30, 2023 7:04 am
by BeesBreet
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Tue Apr 11, 2023 4:00 pm
by Hvr
Hallo almal.

Sopas van my ou Samsung na nuwe een oorgegaan en m.b.v. die Samsung Smart Switch app kon ek die Strelok pro app oorskuif na die nuwe foon, sodner probleme.

**Hoop dit hou aan werk, maar op die oomblik is hy 100%**

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Wed Apr 12, 2023 9:12 am
by Hano243
Ek het oor gegaan na nuwe Iphone en Strelok het nie saam gekom met die backup van iCloud af nie. Ek het hom wel oor gekry met Imazing App. Hy werk nou 100% op Iphone 14.

https://imazing.com/

Re: Strelok en Biden…..

Posted: Wed Aug 09, 2023 8:33 pm
by Philip J
Strelok Pro is nog beskikbaar deur die Huawei App Store.

Laai net die App store op jou Android foon en dan kan jy weer Strelok Pro aflaai. Jy sal egter weer daarvoor moet betaal, maar dis darem nie die wêreld se geld nie.