Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Geno »

As my huis-trek klaar is daardie tyd is ek in.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

"As"

Daar val hy klaar uit, as n man eers met as begin kan julle maar weet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Geno »

Nou maar goed dan. Tel my uit. Ek sal Oom Heinrich se Nigel kursus bywoon.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Michiel(MCR) »

Ek en Chrisjan is in vir 3/4 Maart.:-)

Groete.
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 506
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Fanie Nel »

Ag nee ek kannie  3 en 4 maart nie
User avatar
JopieFourie
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by JopieFourie »

Het nounet geepos, hoop daars nog plek.
Sakkie Kotzee
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Dec 30, 2011 11:05 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Sakkie Kotzee »

Ek en Julian sal daar wees oom!
User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Dirkie »

Oom hein,as daar nog plek is wil ek en my neef daar wees.

Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Ek sal binnekort vir al die manne wat my ge-epos het 'n antwoord skryf.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Ek het aan almal wat my ge"e-pos" het die aanwysings gestuur. Indien jy dit nie ontvang het nie laat my weet.
Tot op hede het ek die volgende persone, indien daar foute is stel my asb in kennis:
Dirkie + Dirkie
Sakkie en Julien
Blok
Alex Badenhorst
Albert en Louw
Andre Nel
Devan en Dawie
Indien al die persone bevestig sal die kursus vol geboek wees. Indien daar nog belangstelling is laat my weet ek sal jou naam op die waglys plaas. Die gelysde manne het eerste keuse met die besprekings tot 20 Februarie indien daar kansellasies is sal ek die manne op die waglys plaas.

Sien uit na 'n lekker kursus.

Groete

Heinrich
Last edited by jaracal on Wed Feb 15, 2012 8:23 pm, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Heinrich

Ek is virseker in, ons sal maar so in die loop van tyd die reelings lekker tref
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Jakkalsgat »

Blok

Mis jy ooit 'n kursus? Is jy nog nie ten volle opgelei nie? Of maak jy van elkeen 'n Sirkus? ??? ;D
Jy kan mos nie vir 'n ou hond nuwe truuks leer nie? :laugh:

Ek dink dis dalk maar net bietjie afguns wat praat maar ek sal ook nog daar kom, het reeds met Jacues gekontak laat hy maar eers vir my touwys maak voordat ek saam groothonde kan draf.

Geniet en Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Nee my maat kom ek jou vertel en ek dink elkeen wat jag en al n kursus bygewoon het sal dit vir jou se.

Met die eerste kursus neem jy in en weet jy iets.
Met die tweede kursus wat ek sal voorstel ook n beginners is, besef jy hoeveel fyner detail jy by die eerste kursus mis geluister het,       
    nie ondat jy nie opgelet het nie maar omdat jou ondervinding beperk was en dit dalk nie vir jou belangrik geklink het nie.
Met die derde kursus het jy al self heelwat ondervinding opgedoen, en leer jy regtag die fyner detail en beter roep metodes en nie
    net waar waneer en hoe nie. Die kursus sal ek n meer gevorderde kursus aanbeveel
En as jy nou al redelik baie jakkalse geskiet het is dit virseker goed om weer n kursus te doen ten minste een keer n jaar, onthou
    jakkalse leer met tyd en dit is altyd goed om ander se tegnieke by te leer en weer op te skerp en dit is ook gewoonlik by so
    kursus waar mens leer om daai regtag skelm jakkals van na jou eerste kursus te skiet
En dan laastens onthou as jy een van Taf en Jacques se kursusse gedoen het is hulle kursusse wat jy daarna weer bywoon grates. So verseker jy jouself om op geskerp te bly.



Klink dalk altyd of dit n lekker gekuier is maar ek virseker jou daar word baie harder geleer en na n dag van kursus bywoon en as jy mooi opgelet en saam gesels het kan n man se kop nogal saf wees.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by Jakkalsgat »

Blok

Dankie vir jou reply ek is seker dit maak dit duideliker vir baie van ons en wat jy se maak regtig sin. Die kuier na die tyd is maar 'n byvoordeel!

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Maar tog n lekker voordee hahahal, gaan mos tog ook oor die samesyn en mense met eenderse denkwyses bymekaarkom en gesellig verkeer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Oom Heinrich, ek kom ook verseker! Groete Alex Badenhorst
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Ek wil gou hoor wie van die manne op die lys ry hier uit die noorde dan kan ons dan sommer saam ry. Is tog nie lekker om alleen af te ry nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Blok, van watter kant af kom jy en watse pad ry jy? Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Visstok

Ek ry van Potch af sal seker maar moet oor Bloem reken ek het nog nie kortste pad gekyk nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

As jy hier by welkom se koers verby kom dan moet ons praat, stem saam, so saam ry is beter as alleen hier af te ry. Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by BLOK »

Ek ry gewoonlik bloem toe welkom oor so klink of dit kan werk sal jou op hoogte hou.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Dis reg, ons praat nader aan die tyd om die dinge te reel. Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Goeie naand, wil net hoor of alles nog in plek is vir die kurses? Oom Heinrich, wat moet ons alles saam bring, dis my eerste kurses en wil nou nie onvoorberei daar aan kom nie! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1891
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by jaracal »

Hallo Visstok
'n slaapsak en kussings is no1 en dan 'n vleisie vir Saterdag aand. My vrou Marietjie maak vir ons kos vir Saterdag en Sondag oggend en Saterdag middag. Koffie en tee sal daar wees, bring net jou eie ietsie sterkers en koeldrank. 'n notaboek vir aantekeninge. Dan ook 'n vrywillige skenking/bydrae vir my vrou vir die kos. Daar sal ook DVD's, e-boek en Cd's beskikbar wees vir aankope, so kontant of tjek of internet oorbetaling (ek het 'n vinnige konneksie) maar geen selfoon ontvangs nie.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Naweek Kursus Suid Vrystaat - Philippolis

Post by visstok »

Baie dankie vir die terugvoer oom Heinrich! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
Post Reply