Page 2 of 3

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Sun Apr 23, 2023 10:20 am
by Ammion
Dankie, dit is 'n Delta Stryker 4.5-30x56.
Teiken het ek self geteken - maar net om .22LR ammunisie te toets. Gemiddelde groep groote (6 x 5 skoot) asook plek om spoed aan te teken.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Sun Nov 26, 2023 7:05 pm
by Ammion
Saterdag oggend vroeg baan toe met die Vudoo. Ek het 3 sighters op 100m geskiet en daarna:
- 2 x 5 skoot groepe @ 300m
- 1 x 5 skoot groep @ 400m
- 1 x 10 skoot groep @ 400m

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Sun Nov 26, 2023 7:07 pm
by Ammion
300m groepe

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Sun Nov 26, 2023 7:10 pm
by Ammion
400m groepe

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Nov 27, 2023 7:13 am
by Bigfoot
Excellent shooting Paul.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Nov 27, 2023 7:37 am
by Ammion
Thank you Rodger. What impresses me most is the repeatability - attached pictures show 25 of the 28 shots (less the 3 sighters) fired on Saturday.

Obviously when conditions allow - the wind picked up when shooting the 10 shot group (probably why I packed up and went home).

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Nov 27, 2023 4:38 pm
by JF123
Damn! Nice shooting that .

Must be nice living in a place where the wind hardly blows. In Cape Town you'll struggle to get those groups at 150m in summer.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Tue Nov 28, 2023 8:41 am
by Capt. Yoda
JF123 wrote: Mon Nov 27, 2023 4:38 pm Damn! Nice shooting that .

Must be nice living in a place where the wind hardly blows. In Cape Town you'll struggle to get those groups at 150m in summer.
Gaan skiet bq saam Paul dan kyk jy, laat hy jou somer al sy Protea BR baadjies ook wys

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Jun 17, 2024 11:53 am
by Ammion
SK ammo getoets Saterdag - Long Range & Rifle Match het baie goed geskiet. SK Standard + het minder goed geskiet en SD was groot - dit kan moontlik die spesifieke lot wees wat ek gehad het.

Die groep wat ek met die SK Rifle Match geskiet het is my persoonlike beste op 100m met .22LR.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Jun 17, 2024 2:24 pm
by Lategan1
Dankie vir deel, pragtig, jy het verseker ‘n lekker langnaweek!

Beste.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Jun 17, 2024 7:47 pm
by Koos Barnard
Wow! Netjies Paul. Dit lyk my die SK Match mag dalk jou gunsteling-ammo raak.
Mooi loop

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Tue Jun 18, 2024 11:46 am
by Ammion
Dankie, ja is altyd goed wanneer goedkoper ammo goed skiet in jou geweer - sal nog moet kyk wat dit op langer afstande maak.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Thu Jun 20, 2024 11:24 am
by Kaalvoetthysie
Sjoe, bitter mooi geweer en die groepe is nog mooier.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Thu Jun 20, 2024 2:58 pm
by Ammion
Kaalvoetthysie wrote: Thu Jun 20, 2024 11:24 am Sjoe, bitter mooi geweer en die groepe is nog mooier.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Kaalvoet

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Thu Jun 20, 2024 8:59 pm
by Lategan1
Ammion wrote: Sat Jan 28, 2023 5:04 pm Dankie julle - ja, jy kan nie vir meer vra as 'n glimlag op jou gesig elke keer as jy die sneller trek nie .......
Ammion, jou resultate spreek vanself, skitterend en dankie vir die deel en inspirasie. Vertel bietjie hoekom verkies jy ‘n 2-stage trigger? Veral op ‘n ligte kaliber of in die algemeen? Voortrek, konsentrasie, aanloop voor die boem, bring jou in die zone ens.

Beste.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Thu Jun 20, 2024 10:10 pm
by Ammion
Lategan1 wrote: Thu Jun 20, 2024 8:59 pm
Ammion wrote: Sat Jan 28, 2023 5:04 pm Dankie julle - ja, jy kan nie vir meer vra as 'n glimlag op jou gesig elke keer as jy die sneller trek nie .......
Ammion, jou resultate spreek vanself, skitterend en dankie vir die deel en inspirasie. Vertel bietjie hoekom verkies jy ‘n 2-stage trigger? Veral op ‘n ligte kaliber of in die algemeen? Voortrek, konsentrasie, aanloop voor die boem, bring jou in die zone ens.

Beste.
Dankie Lategan. Dit is maar persoonlike voorkeur en waaraan ek gewoont is - ek het op ‘n stadium ernstig “air rifle benchrest” kompetisie geskiet en die meeste kompetisie gewere het op daardie stadium met 2-stage snellers uit gekom.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Sat Oct 19, 2024 7:07 pm
by FDV
Het jy enige load issues met die vudoo?

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Sun Oct 20, 2024 8:23 pm
by Ammion
FDV wrote: Sat Oct 19, 2024 7:07 pm Het jy enige load issues met die vudoo?
Glad nie - geen issues

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Oct 21, 2024 8:16 am
by sako 30-06
Hoe meer ek na die draad en die groepe kyk, besef ek maar net al hoe meer dat party manne maar net moer goed kan skiet.
Paul, jy mag maar. Dit is regtig waar ongelooflik wat jy regkry met n .22 op daardie afstande, baie geluk.

As ek dit kan skiet op 25m sal ek trots wees ;D

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Oct 21, 2024 9:59 am
by Ammion
sako 30-06 wrote: Mon Oct 21, 2024 8:16 am Hoe meer ek na die draad en die groepe kyk, besef ek maar net al hoe meer dat party manne maar net moer goed kan skiet.
Paul, jy mag maar. Dit is regtig waar ongelooflik wat jy regkry met n .22 op daardie afstande, baie geluk.

As ek dit kan skiet op 25m sal ek trots wees ;D
Dankie Sako, maar dit is 90% toerusting - indien jy nie die regte toerusting het nie, gaan jy sukkel.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Sat Nov 23, 2024 9:02 pm
by tripodmvr
Poging om 'n speelkaart op 200 treë in twee dele te skiet.

https://youtu.be/Hmf7kSAmaVA

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Aug 18, 2025 4:53 pm
by Ammion
Het die naweek vir die eerste keer in 3 maande kans gekry om by die skietbaan uit te kom - hierdie is seker een van die beste 5 skoot groepe wat ek nog met .22LR op 200m geskiet het.

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Aug 18, 2025 6:49 pm
by Capt. Yoda
Ammion wrote: Mon Aug 18, 2025 4:53 pm Het die naweek vir die eerste keer in 3 maande kans gekry om by die skietbaan uit te kom - hierdie is seker een van die beste 5 skoot groepe wat ek nog met .22LR op 200m geskiet het.
Bitter mooi Paul, jy mag maar groepe skiet

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Aug 18, 2025 7:11 pm
by Arnold
Baie mooi groep! Lyk of jy die gong sommer afgehaal het om in jou braaikamer te hang as trofee ;)

Re: Vudoo 360 .22LR

Posted: Mon Aug 18, 2025 7:30 pm
by Koos Barnard
Baie mooi geskiet Paul!! Verstommend wat gedoen kan word met 'n .22LR
Mooi loop