Page 2 of 2
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Posted: Thu Mar 23, 2023 7:00 pm
by J le Roux
'n Man wat gereeld so jag kan seker doen met 'n bajonet vir sulke gevalle of hoe?

Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Posted: Fri Mar 24, 2023 11:33 am
by partner
Jissie groot dankies vir great vids. van Bosvark jag. Nou bitter baie geniet. Nog nooit Bosvarke gejag nie. Net vragie. Kan n mens in die mielies soos daar op vid aangedui is miskien met n Semi Auto Haalgeweer Jag/skiet met Slugs. En Semi Auto Haalgeweer hou bv. 7 rondtes. Is dit moontlik.?
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Posted: Fri Mar 24, 2023 12:41 pm
by DWB
Partner,
Al die ongelukke met die tipe jag waarvan ek weet behels 'n haelgeweer....
Ek is ook gladnie 'n "fan" van semi auto's op so jag nie
Re: GoPro videos - Bosvarke met Honde
Posted: Fri Mar 24, 2023 12:59 pm
by partner
Dankies. Was net n vraag uit nuuskierigheid.