Page 2 of 2
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Nov 08, 2022 4:56 pm
by finch
Betaling gemaak sal adres whatsapp
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Nov 08, 2022 8:29 pm
by Dash431
Beplan julle dalk on langmou hemde te laat maak? Indien so, sal ek beslis n paar wil koop.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Nov 08, 2022 11:28 pm
by Klein Karoo
Dash431 wrote: Tue Nov 08, 2022 8:29 pm
Beplan julle dalk on langmou hemde te laat maak? Indien so, sal ek beslis n paar wil koop.
Ek sal dit ook ondersteun.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Nov 08, 2022 11:33 pm
by Klein Karoo
Dash431 wrote: Tue Nov 08, 2022 8:29 pm
Beplan julle dalk on langmou hemde te laat maak? Indien so, sal ek beslis n paar wil koop.
Ek sal dit ook ondersteun.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Wed Nov 09, 2022 8:11 am
by jaracal
Sal dit seker later laat doen
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Thu Nov 10, 2022 7:41 am
by Dash431
Later vandag nê.

Ek staan solank ek in die ry vir 3.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Nov 14, 2022 8:24 am
by jaracal
Hierdie is die betalings wat ek tot op datum ontvang het. Ek wil graag Vrydag die bestelling insit so sal waardeer indien ny jou betaling kan nagaan en indien daar nog ouens items wil bestel 100%.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Sat Dec 10, 2022 12:13 pm
by Klein Karoo
Baie dankie, vandag my pakkie ontvang, baie netjies


Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Sat Dec 10, 2022 12:21 pm
by finch
Het my hemp ook in die week ontvang. Lyk na goeie kwaliteit. Dankie. Net betyds vir n kersgeskenk aan myself van myself.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Sat Dec 10, 2022 4:48 pm
by jaracal
Ek is baie bly julle is tevrede.
groete
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Jan 23, 2023 8:44 pm
by jaracal
Ek gaan weer Pette en Hemde bestel, die keer sal daar ook langmou hemde wees om te kies.
Ek sal more pryse vir die nuwe besending kry en dit hier plaas.
Laat weet asb vroegtydig indien jy enige items wil bestel.
Groete
Heinrich
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Wed Jan 25, 2023 7:38 am
by pwdejager
jaracal wrote: Mon Jan 23, 2023 8:44 pm
Ek gaan weer Pette en Hemde bestel, die keer sal daar ook langmou hemde wees om te kies.
Ek sal more pryse vir die nuwe besending kry en dit hier plaas.
Laat weet asb vroegtydig indien jy enige items wil bestel.
Groete
Heinrich
Defnitief, langmou Large
(sal ook met jou in verbinding tree, gaan probeer om vir ons jaarlikse kerk manne jag groep die langmou hemde te bestel)
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Wed Jan 25, 2023 8:44 am
by jaracal
100% dankie