Re: Alweer n knaldemper vraag
Posted: Thu Sep 01, 2022 5:15 pm
Pieter Jacobs bou ook nou n mooi aluminium knaldemper (320gr) met n mono core maar skroefdraad is ook aluminium. Gaan aluminium draad nie met die tyd uitwerk of "skurf" word nie?