Stuur vir my 'n pm met jou besonderhede dan praat ons.junglejulian wrote: Wed Jun 22, 2022 6:07 pm ek sal asb die .22 Hornet stel neem.Die kids skiet my bankrot aan fabrieks ammo
Pay It Forward: Klomp items
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Baie dankie Jan ek het die 22hornet matryse ontvang.
Ek het n pakkie .30 cal Sierra 125gr koeels vir die pot
Asook 29 x 190gr JLK .30 cal
Ek is in Bloemfontein
Ek het n pakkie .30 cal Sierra 125gr koeels vir die pot
Asook 29 x 190gr JLK .30 cal
Ek is in Bloemfontein
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Ek het 'n seinversterker van Alwin ontvang en hiermee my bydrae tot die pot:
Lot 1:
80 x 308 PMP gebruikte doppe. Die doppe is "full length sized" met RCBS X-dies, so die lengte is almal binne spesifikasie en reg om gelaai te word, in 'n goeie toestand.
Lot 2:
50 x 308 Musgrave en Hirtenberg doppe. Die doppe is "full length sized" met RCBS X-dies, so die lengte is almal binne spesifikasie en reg om gelaai te word. Ek het verstaan dat Hirtenberg (HP) die oorspronklike Musgrave doppe vervaardig het en ek het hulle gemeng gebruik sonder om verskille agter te kom. Hoewel die doppe oud is, is hulle in baie goeie bruikbare toestand, nie meer as 2x herlaai nie.
Lot 3:
32 x 7mm 132gr VLR-4 Peregrine koeëls.
36 x 7mm 161gr VLR-4 Peregrine koeëls.
Lot 4:
39 x 6mm 85gr VLR-4 Peregrine koeëls
41 x .30 187gr VLR-5 Peregrine koeëls
Ek is in Pretoria vir afhaal, anders PostNet vir eie rekening.

- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Hercules, ek sal lot 1 en 2 neem asb.
Ons kan verder op die privaat lyn reel.
Ons kan verder op die privaat lyn reel.
-
Maartin
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Ek sal graag lot 3 en 4 vat asb as hulle nog beskikbaar is.
Ek pm jou.
Sent from my SM-G780G using Tapatalk
Ek pm jou.
Sent from my SM-G780G using Tapatalk
Everything seems impossible, until it is done.
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Hi Julian, ek stel belang in die punte as dit nog beskikbaar is asb. pm my dan reel ons verder.
Dankie. Fanie
Dankie. Fanie
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Ek het die volgende:
50x 243 doppe mixed headstamp(hoofaaklik pmp)
50x 38 Special doppe.
Ek weet nie hoeveel keer die doppe geskiet is nie.
Posgeld vir die nemer.
50x 243 doppe mixed headstamp(hoofaaklik pmp)
50x 38 Special doppe.
Ek weet nie hoeveel keer die doppe geskiet is nie.
Posgeld vir die nemer.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Maartin en Wielie Waps, dit is reg, ons praat privaat verder.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Ek weet ons mag nie ammo verkoop nie, maar mag ek dit weg gee? Ek het hierdie 6mm Musgrave meestal met Berdan primers. Sal net moet kom haal.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Maartin
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Goeie môre.
Ek tel my pakkie vandag by oom Hercules op.
Ek gooi die volgende in die pot.
Rcbs 357 matrys stel
27x130gr impala 30cal
Courier of optel in potchefstroom.
Kontak asb op 0727016424. Sent from my SM-G780G using Tapatalk
Ek tel my pakkie vandag by oom Hercules op.
Ek gooi die volgende in die pot.
Rcbs 357 matrys stel
27x130gr impala 30cal
Courier of optel in potchefstroom.
Kontak asb op 0727016424. Sent from my SM-G780G using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Everything seems impossible, until it is done.
-
Silwer
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Thu May 14, 2015 11:30 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Hallo Maartin. Ek sal graag die 357 dies by jou wil oorneem. Ek stuur vir jou 'n whatsapp.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
-
Maartin
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Hallo Fanta kan ek daai 6mm musgrave doppe en goed by jou deps.
Ek het n klomp PMP Palma doppe 308 wat genek is na ackley is kan altyd weer gevirevorm word .
Dankie
Ek het n klomp PMP Palma doppe 308 wat genek is na ackley is kan altyd weer gevirevorm word .
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Ek hou baie van hierdie inisiatief en stem baie met een van my beginsels dat n mens nie met n toe hand kan ontvang nie. Ek wil niks deps nie maar wil op dieselfde beginsel die volgende in die poel plaas.
1 x Lee Stel .25-06 dies. Hulle is maar oud maar het tussen goed by my aangekom. Dalk kan dit iemand help.
1 x Lee Stel .25-06 dies. Hulle is maar oud maar het tussen goed by my aangekom. Dalk kan dit iemand help.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Vlakvarkbeer, jy is welkom om hulle te neem. Hoe kry ek hulle by jou?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Hallo Fanta ek het n vriend in vuil byjl ek sal reel om dit op te tel.
Dankie
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
100%. Laat hy my bel dan reël ons.
0828729agtagt5
0828729agtagt5
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Wie het nog nie iets gegee nie?
-
Michael vanzyl
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Mon Nov 25, 2019 11:56 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Goeie middag almal.
Ek wil graag die volgende in die poel sit:
Ek het 29 x 308 win pmp doppe een mal gevuur .
35 x 6mm 100gr sp interlocks ook .
As iemand hulle graag wil vat stuur maar net n pm .
Groete
Michael
Ek wil graag die volgende in die poel sit:
Ek het 29 x 308 win pmp doppe een mal gevuur .
35 x 6mm 100gr sp interlocks ook .
As iemand hulle graag wil vat stuur maar net n pm .
Groete
Michael
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Hallo ek wil op Fanta se ad so n klomp PMP Palma 308 doppe wat ek opsit dit is genek na ackley miskien kan iemand dit gebruik.
Dankie
Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
vlakvarkbeer
- Sr. Member

- Posts: 391
- Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Dankie Fanta ek maakso.
Mooibly
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Remington 700 6.5 creedmoor
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Hie is dit dat hierdie sommer net so doodloop op doppies?
Kry julle mense nie skaam nie?
Kry julle mense nie skaam nie?
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1374
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Ja ek dink hulle kan gaan doppies blaas.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Pay It Forward: Klomp items
Ek het hierdie stel ringe wat van ‘n Brno ZKK600 aksie af kom. Dis 30mm ringe maar moes hulle oop buig om die scope uit te kry. As iemand dink hy kan hulle gebruik is hy welkom om hulle te neem.
laat
laat
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pay It Forward: Klomp items
Ek het die volgende om te skenk moet net kom haal word of jy moet postnet betaal eks in PTA oos.
40 x 45gr .223 Koele Claw bonded
7 x 300gr .375 Koele Claw bonded
20 x 250gr .375 Koele Claw bonded
40 x 45gr .223 Koele Claw bonded
7 x 300gr .375 Koele Claw bonded
20 x 250gr .375 Koele Claw bonded