Page 2 of 2

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Wed May 11, 2022 8:40 am
by Ralph Badenhorst
B Five wrote: Tue May 10, 2022 7:31 pm Great Ralph, jy het my gese van die planne.
Absoluut great om n raakvatter te sien.

Vir interresantheid, hoe hou julle kontrole oor die blanks?
Is dit lokaal of ingevoer?
Goeie dag B Five

Sover my kennis strek word 416R slegs in 2 of 3 plekke in die wereld vervaardig. Daar is wel 2 invoerders van 416R staal in RSA (slegs op aanvraag) en ons 416R soos genoem was deel van die koop met een van ons masjiene wat vanaf the VSA gekom het. (daarom is ons loop staal 35mm in OD)

Ons het gister ons eerste 300 cal lope geboor - die staal was 416R

Dit is n ongelooflike staal om mee te werk.

DIe link wys die bore finish na dit geboor is. Daar is n paar stappe wat nog moet volg voor ons hom button maar die 416R staal sny ongelooflik mooi.

https://www.youtube.com/watch?v=A5U3D_dSDzE

SO in kort - ons gebruik geen RSA staal nie maar koop wel by plaaslike staalverskaffers wat op aanvraag vir ons staal invoer.

Groete

R jr

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Wed May 11, 2022 8:55 am
by tau
LoopSoosStroop wrote: Tue May 10, 2022 8:25 am So 'n 8.5 twist 30" loop vir 'n 7 mm RM sal darem lekker wees... eendag as ek groot is.
;D

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Wed May 11, 2022 11:49 am
by Smitstertjies
Baie geluk Ralph! Ek weet hoeveel effort jy in hierdie projek ingesit het, en soos ek jou ken gaan hierdie ook n suskesverhaal wees!

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Fri May 13, 2022 7:53 pm
by Ralph Badenhorst
Smitstertjies wrote: Wed May 11, 2022 11:49 am Baie geluk Ralph! Ek weet hoeveel effort jy in hierdie projek ingesit het, en soos ek jou ken gaan hierdie ook n suskesverhaal wees!
Dankie Smirre

Ons het vandag 7mm en 300 cal lope ge pull button

Die video wys die afwerking direk na die button proses.

Ons bore is te blink en sal na hittebehandeling terug gebreek word met "fine lapping"

Blykbaar veroorsaak n te blink bore kopperaanpaksel. Indien ons die loop so blink los glo ek dat binne n paar skote die bore dof sal raak en dat die laast lapping nie regtig nodig is nie. Maar as jy in Rome bly maak jy soos die Romeine.

https://youtu.be/QjtyC2bojpo

Ek plaas more die pryse van die lope

Groete

R jr

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Fri May 13, 2022 9:44 pm
by Apie
Ralph Badenhorst wrote:

Baie netjies

Ek het al ‘n klomp lope geborescope en daai is bitter mooi!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Sun May 15, 2022 12:29 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie dag lede

Ons 2de batch is nou deur lapping en is tans in die draaibanke vir profiel sny.

Video van n 7mm 8.5 twist 416R loop na lapping

https://youtu.be/ErpHMmOwz_s

Pryse is as volg

Vir beide 4140CM en 416RSS

R8500 vir profiled loop
R7000 vir n blank.

Vervaardiging tye beloop tussen 2 tot 3 weke. Hang af hoe loadshedding ons boelie

Ons sal elke 6weke nuwe twist rates beskikbaar he vanaf die VSA

Groete

R jr

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Sun May 15, 2022 1:05 pm
by Capt. Yoda
Daais n bul prys. Ekt nie gedink hulle sal onder 12k wees nie
Ek sien n lekker 25SLR in my toekoms

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Sun May 15, 2022 1:11 pm
by Ralph Badenhorst
Capt. Oblivious wrote: Sun May 15, 2022 1:05 pm Daais n bul prys. Ekt nie gedink hulle sal onder 12k wees nie
Ek sien n lekker 25SLR in my toekoms
Ek het 7.5 25cal gereedskap op bestelling🤔

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Sun May 15, 2022 1:15 pm
by Apie
Ralph Badenhorst wrote:
Capt. Oblivious wrote: Sun May 15, 2022 1:05 pm Daais n bul prys. Ekt nie gedink hulle sal onder 12k wees nie
Ek sien n lekker 25SLR in my toekoms
Ek het 7.5 25cal gereedskap op bestellingImage
8 twist .224 ook asb!!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Sun May 15, 2022 1:17 pm
by Ralph Badenhorst
Apie wrote: Sun May 15, 2022 1:15 pm
Ralph Badenhorst wrote:
Capt. Oblivious wrote: Sun May 15, 2022 1:05 pm Daais n bul prys. Ekt nie gedink hulle sal onder 12k wees nie
Ek sien n lekker 25SLR in my toekoms
Ek het 7.5 25cal gereedskap op bestellingImage
8 twist .224 ook asb!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sodra die hoe spoed bearings hier is maak ons plan met 22 cal.

Wil nie piesang lope boor nie

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Mon May 16, 2022 11:30 am
by 243Songdaug
Uitstekende nuus Ralph. As ek nog in die Republiek was sou ek verseker jou produk gebruik en ondersteun.

Alle sterkte met die proses ek weet dit sal 'n groot sukses wees.

Jaco G

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Mon May 16, 2022 2:08 pm
by tau
Ralph Badenhorst wrote: Sun May 15, 2022 12:29 pm Goeie dag lede

Ons 2de batch is nou deur lapping en is tans in die draaibanke vir profiel sny.

Video van n 7mm 8.5 twist 416R loop na lapping

https://youtu.be/ErpHMmOwz_s

Pryse is as volg

Vir beide 4140CM en 416RSS

R8500 vir profiled loop
R7000 vir n blank.

Vervaardiging tye beloop tussen 2 tot 3 weke. Hang af hoe loadshedding ons boelie

Ons sal elke 6weke nuwe twist rates beskikbaar he vanaf die VSA

Groete

R jr
Die belangrikste kaliber loop eerste!!!! ek like dit.

Ek sien nog 'n 7mm RM in my toekoms.

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Mon May 16, 2022 5:34 pm
by Swede
Mens word opgewonde hieroor....maar CFR bly nog die hindernis

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Re: Nuwe Plaaslike Vervaardiger

Posted: Tue May 17, 2022 1:51 pm
by Pinkes
Swede wrote: Mon May 16, 2022 5:34 pm Mens word opgewonde hieroor....maar CFR bly nog die hindernis

Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Never has a truer word been spoken!!