Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
B Five wrote: Tue May 10, 2022 7:31 pm
Great Ralph, jy het my gese van die planne.
Absoluut great om n raakvatter te sien.
Vir interresantheid, hoe hou julle kontrole oor die blanks?
Is dit lokaal of ingevoer?
Goeie dag B Five
Sover my kennis strek word 416R slegs in 2 of 3 plekke in die wereld vervaardig. Daar is wel 2 invoerders van 416R staal in RSA (slegs op aanvraag) en ons 416R soos genoem was deel van die koop met een van ons masjiene wat vanaf the VSA gekom het. (daarom is ons loop staal 35mm in OD)
Ons het gister ons eerste 300 cal lope geboor - die staal was 416R
Dit is n ongelooflike staal om mee te werk.
DIe link wys die bore finish na dit geboor is. Daar is n paar stappe wat nog moet volg voor ons hom button maar die 416R staal sny ongelooflik mooi.
Smitstertjies wrote: Wed May 11, 2022 11:49 am
Baie geluk Ralph! Ek weet hoeveel effort jy in hierdie projek ingesit het, en soos ek jou ken gaan hierdie ook n suskesverhaal wees!
Dankie Smirre
Ons het vandag 7mm en 300 cal lope ge pull button
Die video wys die afwerking direk na die button proses.
Ons bore is te blink en sal na hittebehandeling terug gebreek word met "fine lapping"
Blykbaar veroorsaak n te blink bore kopperaanpaksel. Indien ons die loop so blink los glo ek dat binne n paar skote die bore dof sal raak en dat die laast lapping nie regtig nodig is nie. Maar as jy in Rome bly maak jy soos die Romeine.