Page 2 of 2

Re: tariomix

Posted: Wed Oct 23, 2024 9:26 am
by Toxxyc
If it swims like a duck, walks like a duck and talks like a duck, it's not a pigeon.

Re: tariomix

Posted: Thu Oct 24, 2024 8:10 am
by pwdejager
Ek wens mense wil leer daar best aan nie so iets soos vinnig en maklik geld maak nie, iemand kry altyd seer!

Re: tariomix

Posted: Thu Oct 24, 2024 9:40 am
by gbvl
Sien vanoggend toevallig hierdie op vleisblad. Lyk na nog n slenter storie maar nou onder die vaandel van afriforum. Wonder wat dink afriforum daarvan.



https://africa-journey.com/nC8tyD5F?pix ... Uedq-44Z0w

Sent from my SM-S721B using Tapatalk


Re: tariomix

Posted: Thu Oct 24, 2024 12:15 pm
by heywillie
gbvl wrote: Thu Oct 24, 2024 9:40 am Sien vanoggend toevallig hierdie op vleisblad. Lyk na nog n slenter storie maar nou onder die vaandel van afriforum. Wonder wat dink afriforum daarvan.



https://africa-journey.com/nC8tyD5F?pix ... Uedq-44Z0w

Sent from my SM-S721B using Tapatalk
Daai skakel wat jy opgesit het is vervals. Dis nie Maroela Media se webtuiste nie. Sien skakel waar Maroela na die vervalsde artikel verwys

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... ndelsmerk/

Re: tariomix

Posted: Thu Oct 24, 2024 12:26 pm
by Capt. Yoda
Daai URL is africa journey.com, die comments is ook duidelik n klomp stront

Re: tariomix

Posted: Thu Oct 24, 2024 1:49 pm
by Wouter Roets
As ek die mis het nie is Mnr Liebenberg Maandag gearresteer.

Re: tariomix

Posted: Thu Oct 24, 2024 2:05 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote: Wed Oct 23, 2024 9:08 am Het die van julle wat geld ingesit het dit darm betyds uitgekry?
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus ... is-geneem/
Jip

Re: tariomix

Posted: Thu Oct 24, 2024 4:09 pm
by blaser
KOLHASIE
JY SAL DAAI WINS MOET TERUG BETAAL

Re: tariomix

Posted: Thu Oct 24, 2024 4:56 pm
by Capt. Yoda
Eks onnosel, maar n plaas kind wat hier in die groot dorp iets probeer doen ma soos Ooskaapjagter in die begin gese het. Hoe “bele” jy R5000 en maak R80 000 oprengs en dink dis n legit bedryf? Is vir amper soos manne wat n R30k scope by n ou op FB vir 7k koop en dan wanner hy gevang word wonder hoekom hy gevang was en dan kwaad is oor dit

Re: tariomix

Posted: Sat Oct 26, 2024 4:45 pm
by Cobus Wessels
Ek dink as jy nie gewerk het vir die geld nie - en bowenal is jy "slimmer" as die ouens wie se werk dit elke dag is om met beleggings te werk- is jou moeilikheid geboek

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk


Re: tariomix

Posted: Wed Oct 30, 2024 10:21 am
by Trompie
Tussen 9 manne weet ek van R12 milj wat die "ding" gesluk het. Die saak gaan nog aan en weet nie of hulle ooit hul geld gaan terug kry nie

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: tariomix

Posted: Thu Oct 31, 2024 11:39 am
by blaser
NEE hulle gaan nie

Re: tariomix

Posted: Fri Jan 09, 2026 7:46 pm
by OosKaapJagter
My broer werk tans in die buiteland.

Vandag vra een van sy kollegas wat ook van Suid-Afrika is toe vir advies. Daardie kollega is ingelig dat hy gedagvaar word vir die opbregste wat hy uit die skema gemaak het en sommer om sy lewe verder te bederf het hy verneem dat sy bates bevries word. Hy het R1.2 miljoen in sy plaaslike bankrekening gehad...

Re: tariomix

Posted: Mon Jan 12, 2026 7:48 am
by Toxxyc
OosKaapJagter wrote: Fri Jan 09, 2026 7:46 pm My broer werk tans in die buiteland.

Vandag vra een van sy kollegas wat ook van Suid-Afrika is toe vir advies. Daardie kollega is ingelig dat hy gedagvaar word vir die opbregste wat hy uit die skema gemaak het en sommer om sy lewe verder te bederf het hy verneem dat sy bates bevries word. Hy het R1.2 miljoen in sy plaaslike bankrekening gehad...
Ja kyk hier was een of ander outjie wat hier op Jaracal amper 4 jaar terug al gesê het dit kan en gaan gebeur, nou kyk nou. Ek sê weer:
Toxxyc wrote: Fri Feb 24, 2023 9:27 am Daarsy, maar mense hoor mos met hulle holle.