Page 2 of 2

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Fri Apr 01, 2022 7:19 am
by wynis
Baie lekker gelees oor al die deurdagte advies. Baie geluk met die aankoop. Geniet hom


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Fri Apr 01, 2022 8:26 am
by tripodmvr
Baie geluk. Hier is 'n berekening met 'n 22 duim loop, VV N550 en 'n 300gr Kriek. Genoeg medisyne vir enige wild in Afrika.
375 N550 Kriek 300.png

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Fri Apr 01, 2022 11:23 am
by Gerhardu
Diesel Dog wrote: Thu Mar 31, 2022 10:01 pm Ek is bly dat die korter loop nie n probleem is nie. Geno het my op die geweer se spoor gesit en
die Bruno 375 H&H behoort voor volgende jaar die tyd in my kluis te wees .

Image
Image

DD
Baie geluk. Verseker die regte keuse. Met 300gr Aframe is daar nie veel wag gaan weghol nie.

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Sat Apr 02, 2022 8:26 am
by Gerhardu
Arnold wrote: Wed Mar 30, 2022 8:56 pm Ek sou sê jy moet soek vir n cz550 in 416 Rigby ... omdat ek nog altyd een wou hê Image

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Laat weet as julle so ene sien rond le asb.

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Sat Apr 02, 2022 9:47 am
by Diesel Dog
Laat weet as julle so ene sien rond le asb.
[/quote]

Die Groot winkel het vooraad.

DD

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Sun Apr 03, 2022 4:50 pm
by Jessie
Baie geluk. Geniet hom

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Sun Apr 03, 2022 6:10 pm
by ruaanb
Ek het vandag met n 9.3x62 gespeel en nou het ek n jeukerrigheid aan my.

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Sun Apr 03, 2022 6:37 pm
by Diesel Dog
[quote=ruaanb post_id=864660 time=1649002238 user_id=7993]
Ek het vandag met n 9.3x62 gespeel en nou het ek n jeukerrigheid aan my.
[/quote]

Moenie krap nie dit raak net erger! :laugh:

DD

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Thu Aug 18, 2022 7:37 pm
by Diesel Dog
Vandag kom die zkk 602 oor my pad en ek kon nie nee se nie.Nou droom ek van n 416 Rigby of n 300hh ackley met 250gr koeels en 1.8 twist loop.
Wat sou jy bou met die aksie?

DD

Image

Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Thu Aug 18, 2022 8:09 pm
by DWB
Ñ lekker 404 Jeffery :D

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Thu Aug 18, 2022 8:14 pm
by Lapua
DWB wrote: Thu Aug 18, 2022 8:09 pm Ñ lekker 404 Jeffery :D
X2😁

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Tue Oct 11, 2022 8:57 pm
by Diesel Dog
Die eerste zkk 602 in 375 hh staan nou in my kluis.Ek is opsoek na doppe as iemand dalk het of weet waar ek kan koop asb.

DD

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Wed Oct 12, 2022 5:50 am
by Frederik
Begin solank doppe en koele bymekaar maak asook kruit terwyl jy wag vir die lisensie maak die seer van per skoot minder as jy begin opstock.

Geniet dit.

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Wed Oct 12, 2022 9:43 am
by Gerhardu
Diesel Dog wrote: Thu Aug 18, 2022 7:37 pm Vandag kom die zkk 602 oor my pad en ek kon nie nee se nie.Nou droom ek van n 416 Rigby of n 300hh ackley met 250gr koeels en 1.8 twist loop.
Wat sou jy bou met die aksie?

DD

Image

Image

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
450 Rigby

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Wed Oct 26, 2022 9:43 pm
by Diesel Dog
Het drie skote geskiet vir kalibrasie.
Federal doppe h2o 96.7gr
300gr Sierra game king
loop 22"
tpl 92.5mm
s335 64gr gee 2425 fps

Is ek op die regte pad ?Geweer het paar gif kanne en twee springbokke gedood met die oop visiere.

DD

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Thu Oct 27, 2022 4:16 pm
by tripodmvr
63.5gr = 2411vps. Met S335 en die kort loop gaan jy nie by die volgende node boontoe uitkom nie. Druk is al 57K psi.

Iets soos S355 dui op 2480vps teen 56K psi by dieselfde node.

S365 gee 2530vps met vol dop en 53K psi druk. Hy moet net nie 'n te stadige brandtempo hê nie.

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Thu Oct 27, 2022 7:11 pm
by Diesel Dog
Dankie Marius.

Ek kry die naweek van die nuwe s365 sal n560 ook werk?

DD

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Sun Nov 13, 2022 8:54 pm
by Diesel Dog
Ek is opsoek na lood koeels vir oefen vir my 375HH.Het iemand al van die 0.375 286gr WFN-GC wat by FANATAC beskibaar is gebruik vir die doel?

DD

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Mon Nov 14, 2022 12:44 pm
by tripodmvr
Diesel Dog wrote: Thu Oct 27, 2022 7:11 pm Dankie Marius.

Ek kry die naweek van die nuwe s365 sal n560 ook werk?

DD
VV N550 en S365 is meer ekwivalent. N560 gaan n vol dop maak met min spoed en baie swak ontbranding.

Daardie Fanatac koele het 'n "gas check" en behoort mooi te skiet teen so 1800vps. Probeer 41gr S335 en 'n dacron proppie om die spasie op te neem.

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Sun Feb 11, 2024 9:11 am
by Diesel Dog
Ek het nou van Rudi se bonded koeels in 300gr gekry en wil hulle nou laai ,ek het s335 en s365 beskikbaar . Op Safari bullet company se draad is sulke mooi groepe dat ek nie nou die ding wil verongeluk deur my kop te volg nie.

Federal doppe h2o 96.7gr
300gr Sierra game king
loop 22"
tpl 92.5mm
s335 64gr gee 2425 fps

Die bogenoemde was kalibrasie ladings met 300gr GK .

Enige raad is welkom dankie.

Re: Big Bore vir beginner.

Posted: Sun Feb 11, 2024 11:08 am
by Rudi Fischer
Diesel Dog wrote:Ek het nou van Rudi se bonded koeels in 300gr gekry en wil hulle nou laai ,ek het s335 en s365 beskikbaar . Op Safari bullet company se draad is sulke mooi groepe dat ek nie nou die ding wil verongeluk deur my kop te volg nie.

Federal doppe h2o 96.7gr
300gr Sierra game king
loop 22"
tpl 92.5mm
s335 64gr gee 2425 fps

Die bogenoemde was kalibrasie ladings met 300gr GK .

Enige raad is welkom dankie.
Dagse DD
Jy het n WhatsApp