Jakkalse/Rooikatte 2022

Closed Group for jackal hunters only. Geslote groep vir jakkals jagters alleenlik
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by BeesBreet »

1 nag en 22 Jakkalse


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by jankraay »

BeesBreet wrote:1 nag en 22 Jakkalse


Sent from my iPhone using Tapatalk
Netjies!!! Bees is terugImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by PWV »

Geno wrote: Sat Jan 29, 2022 6:39 am
PWV wrote:Klein wêreld. Ek praat met my swaer wat by Vergeleë boer. Laaste tyd geweldige probleme met jakkalse. Vertel toe hy het 'n jagter gekry en hulle het Woesdagnag uitgegaan en 12 jakkies opgelaai. Dit is nie al nie. Die jagter is Blok Botha, die seun van ou Blok wat lank hier op die forum aktief was. Wonder tog wat het van hom geword?
Dit is Blok wat op die forum was Oom.
Ek dink hy bly nou in Vryburg.
Ek sal nie stry nie, Geno. Jy sal beter weet. Ek het gedink dit is Blok se seun, maar ek het my swaer dan verkeerd verstaan. Blok (van die forum) se pa was ook Blok. Het laasgenoemde in die sestiger jare in Vryburg geken.
Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Henrie_270 »

Nog 5 nagte en 14 jakkies asb
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Geno »

SkutNagteJakkalseKatte
BeesBreet4510
Dup Varminting5220
Eduard Venter370
G and G10453
Henrie2708250
Sniper18290
TOTALE321493
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES152
Beesbreet 1 nag 22 jakkalse
Henrie 5 nagte 14 jakkalse
G&G 3 nagte 16 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Eduard Venter »

2 aande 7 jakkalse asb

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Henrie_270 »

5 nagte en 11 jakkalse asb
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Geno »

SkutNagteJakkalseKatte
BeesBreet4510
Dup Varminting5220
Eduard Venter5140
G and G10453
Henrie27013360
Sniper18290
TOTALE321673
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES170
Eduard 2 nagte 7 jakkalse
Henrie 5 nagte 11 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Geno »

SkutNagteJakkalseKatte
BeesBreet4510
Dup Varminting5220
Eduard Venter5140
G and G14653
Henrie27013360
Sniper18290
TOTALE361873
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES190
G&G 4 nagte 20 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by PWV »

Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Capt. Yoda »

PWV wrote: Thu Mar 03, 2022 9:42 am Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
Ek weet Jan maak vir hom klere met die velle, sy vrou het vir ons die foto aan gestuur van toe hy sy laaste kerk pakkie gemaak het.
Ek dink hy kort net n lekker keps om dit af te rond

Image
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by PWV »

Capt. Oblivious wrote: Thu Mar 03, 2022 10:20 am
PWV wrote: Thu Mar 03, 2022 9:42 am Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
Ek weet Jan maak vir hom klere met die velle, sy vrou het vir ons die foto aan gestuur van toe hy sy laaste kerk pakkie gemaak het.
Ek dink hy kort net n lekker keps om dit af te rond

Image
Jan van Helsdoring, die ou wat spykers kou en jakkalse doodspoeg?
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Viking »

PWV wrote: Thu Mar 03, 2022 9:42 am Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
Pieter,
As ek na die skiet videos kyk dan skiet die manne die jakkalse moer toe en bly daar groot gate oor!

Miskien sou jy 'n "lappies vel kombers" kon maak as jy die vel stukke gebrei kan kry.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Geno »

PWV wrote: Thu Mar 03, 2022 9:42 am Ek het al gewonder of daar iets met die jakkalse se pelse/velle gedoen word?
Eintlik pragtige velle as dit reg behandel word.
Hulle is mooi ja Oom. Probleem is dat as ek tot 5h die oggend in die veld was wil ek slaap om die volgende nag weer te jag so teen die tyd wat ek wakker word vrot daai jakkalse al vreeslik baie. Ons skiet hul ook meeste van die tyd redelik stukkend.
Goed, beter, 6millimeter!
Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Henrie_270 »

8 jakkies en 4 nagte asb. Biki gesukkel met gun moes meer gewees het...🙈
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by jankraay »

5 nagte 33 jakke en 3 katte


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Eduard Venter »

1 aand 6 jakkalse asb

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Geno »

SkutNagteJakkalseKatte
BeesBreet4510
Dup Varminting10553
Eduard Venter6200
G and G16883
Henrie27017440
Sniper18290
TOTALE482576
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES263
G&G 2 nagte 23 jakkalse
Henrie 4 nagte 8 jakkalse
DUP 5 nagte 33 jakkalse 3 katte
Eduard 1 nag 6 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1486
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Eduard Venter »

1 aand 5 jakkalse asb

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Geno »

SkutNagteJakkalseKatte
BeesBreet4510
Dup Varminting10553
Eduard Venter7250
G and G251064
Henrie27017440
Sniper18290
TOTALE582807
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES287
G&G 9 nagte, 18 jakkalse en 1 rooikat
Eduard 1 nag 5 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Henrie_270 »

32 jakkies en 5 kat in 18 nagte
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by BeesBreet »

5 nagte en 52 Jakkalse

Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13642
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by Geno »

SkutNagteJakkalseKatte
BeesBreet91030
Dup Varminting10553
Eduard Venter7250
G and G261094
Henrie27035765
Sniper18290
TOTALE8235712
GROOT TOTAAL ONGEDIERTES369
G&G 1 nag, 3 jakkalse
Henrie 18 nagte, 32 jakkalse, 5 katte
Beesbreet 5 nagte 52 jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by BeesBreet »

3 aande 25 Jakkalse
Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Jakkalse/Rooikatte 2022

Post by BeesBreet »

Plus 2 nagte en 19 jakkalse. Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply