Send-It 22 ELR Toerusting
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Dit lyk soos 'n Anschutz & Eley kompetisie 
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Daar was 'n Vudoo op die lys
MAAR... ook n man wat n Brno verstaan
Dink die Eley antwoord is duidelik... die geweer kan amper kan enige een wees...
MAAR... ook n man wat n Brno verstaan
Dink die Eley antwoord is duidelik... die geweer kan amper kan enige een wees...
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Baie dankie Charl, weereens baie lekker skiet gewees - waardeer die moeite wat jy doen om dit te reël!
Kan jy asb weer toerustinglys plaas wanneer jy kans kry.
Kan jy asb weer toerustinglys plaas wanneer jy kans kry.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
1 Anschutz - ELEY TENEX NF
2 Vudoo Vudoo Elley Match NF ATACR
3 Vudoo 360 Eley Match Delta Javelin
4 Anschutz Target Eley Match Nightforce NXS
5 Brno Mk 2 Elley match Nightforce
6 ANSCHUTZ 1807 MATCH 54 ELEY TENEX NF
7 Ruger RPR ELLEY Match ARKEN SH4
8 Anschutz Target Eley Match Nightforce NXS
9 -BRNO -2 -Lapua -Centre X -Vortex
10 Tikka T1X Eley Sport Bushnell Matchpro
11 Anschultz 1761 HB MSR Eley Tenex NF ATACR
12 Anschutz 1416 D Eley Match Nightforce NX8
13 CZ 455 SK Plus Vortex - Strike Eagle
14 Vudoo 360 Lapua Centre X NightForce
15 FX PCP
16 Winchester 54 Eley match Nightforce
17 Anschultz 1761 HB MSR Lapua Centre-X NF ATACR
18 Anschutz 1415 TBC TBC Vector Continental
19 CZ 455 Eley Tenex Vortex Venom
20 Winchester 54 Eley Match Nightforce
21 Anschutz Match 54 Lapua Centre - X 40gr 25
22 Brno Mod2 Eley Sport Zeiss V4
23 CZ 455 Lapua Centre X Vortex
24 CZ 457 Eley - Delta
25 Izhmash CM-2-1 Eley Sport Sightron S-Tac Series
26 Brno Mk 2 Elley match Nightforce
27 Anschutz Supermatch 1813L Laua Centre X Schmidt und Bender
28 Anschutz 54 Lapua Centre-X Vortex
29 Remington Target 541 Eley Sport Vortex Stike Eagle
30 Remington Target 541 Eley Sport Vortex Stike Eagle
31 Brno Mod2 Eley Sport Zeiss V4
32 -BRNO -2 -Lapua -Centre x C17 -Vortex
33 CZ 455 Elley Match Lynx LX# ELR MRAD
34 CZ 455 Lapua Centre X Vortex
35 CZ 455 Eley Tenex Vortex Venom
36 CZ 455 Lapua Centre X Vortex

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Dankie Charl, weereens 9 uit top 10 wat Eley ammo skiet.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
En 5 uit 10 vir die onderste 10 posisies... ons verkies Eley maar daar is baie ander faktore wat bydrae tot die scores
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Wil graag bietjie meer hoor hoe gaan dit met die manne wat .22 elr skiet? Hoeveel belangstelling is daar.
Groei die sport? Ons dink daaraan om by ons klub .22elr te begin aanbied.
Groei die sport? Ons dink daaraan om by ons klub .22elr te begin aanbied.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Doen dit !!
Ons skiet is elke keer vol ... 36 "volwassenes" en so 14 kids
Ons doen slegs 2 per jaar want daar is 6 ander skiete wat ons ook reel... na elke skiet wil die mense weet hoekom ons dit nie meer kan doen nie
Ons sal heel waarskynlik die formaat aan die einde van die jaar aanpas om meer mense te kan akkommodeer..
So .. go for it
dis goedkoop
almal het 'n .22 -> kort net 'n scope wat baie kan stel
en... beste manier om vir nuwe en ou skuts te leer van ELR
Welkom om my te skakel as jy daaroor wil gesels
Groete
C
Ons skiet is elke keer vol ... 36 "volwassenes" en so 14 kids
Ons doen slegs 2 per jaar want daar is 6 ander skiete wat ons ook reel... na elke skiet wil die mense weet hoekom ons dit nie meer kan doen nie
Ons sal heel waarskynlik die formaat aan die einde van die jaar aanpas om meer mense te kan akkommodeer..
So .. go for it
dis goedkoop
almal het 'n .22 -> kort net 'n scope wat baie kan stel
en... beste manier om vir nuwe en ou skuts te leer van ELR
Welkom om my te skakel as jy daaroor wil gesels
Groete
C
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Send-It 22 ELR Toerusting
Dankie vir die terugvoer Charl. Ek sal jou bietjie bel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br