Gebede versoek

Post Reply
Jaco Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Tue Sep 13, 2011 7:07 pm

Re: Gebede versoek

Post by Jaco Alberts »

Gerhard,

Baie sterkte vir julle as familie en gee net al julle sorge, onopgeloste probleme en bekommernisse oor aan Hom wat nooit die wat in hom vertrou en volhard, in die steek laat nie.

Sterkte en voorspoed

Jaco
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Gebede versoek

Post by grumpy »

Gerhard, ek bid vir jou my maat, dat God jou vader sal genees en vul met die Heilige Gees en hom sal genees van binne. Mag Hy die pyn verlig en n wonderwerk in sy lewe doen en hom sal genees. Dat God julle sal sterk hou vir julle pa en die krag gee om julle deur te dra. Ek vra dit nie omdat ons dit verdien nie maar alleen uit Sy genade want Hy is lief vir julle en julle is Sy kinders. Amen.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Gebede versoek

Post by Louis102 »

Amen!
Goeie dade oortref goeie woorde.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Gebede versoek

Post by Wouter Roets »

Gerhard

Ons bid vir julle in hierdie tyd van groot beproewing! Baie sterkte daar en onthou julle is nie alleen in hierdie tyd nie. Ons is hier vir jou en so ook is ons se Hemelse Vader!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Gebede versoek

Post by GERT vd M »

Vertrou op HOM, julle is in ons gebede

              Groetnis
                Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Gebede versoek

Post by douw »

STERKTE GERHARD.

EK SAL OOK VIR JULLE BID. OM GOD TE VERTROU IS NIE OM TE GLO DAT HY SAL DOEN WAT JY GRAAG WIL H? NIE. OM GOD TE VERTROU IS OM TE GLO DAT GOD SAL DOEN WAT HY VIR ONS BEPLAN HET. DUS, GLO IN GOD EN VERTROU OP HOM VIR KRAG EN BO-MENSLIKE VREDE!!

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Gebede versoek

Post by grumpy »

Kan almal more net 5 minute afstaan en n gebed doen vir Gehard se pa. Kan ons kyk na 13h00? Slegs 5 min manne. Baie dankie.
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Gebede versoek

Post by Jaco Swart »

Gerhard.

Sterkte aan jou en jou familie.

Weet net altyd dat niks vir God onmoontlik is nie, en hy hoor altyd ons gebede.

Sterkte en groetnis

Jaco
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gebede versoek

Post by Gerhard »

Ek wil vir almal in my Jaracal familie baie dankie se vir die ondersteuning en gebede.

My pa word vanoggend op geneem en gaan 17:00 in teater toe.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Gebede versoek

Post by JPS »

Gerhard

Sterkte vir jou en jou famielie in hierdie moelike tyd.

Julle is in ons gebede.

sterkte
JP
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Gebede versoek

Post by Cobus(Cobb) »

Gerhard, laat ons weet hoe dit verloop het.
Sterkte

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Gebede versoek

Post by Vlakvark »

Gerhard

Sterkte in hierdie moelike tyd vir jou en jou famielie
Image
Image
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1595
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Gebede versoek

Post by Danie01 »

Baie sterkte daar!
ablm468

Re: Gebede versoek

Post by ablm468 »

Gerhard

Baie sterkte, ons bid dat die Here met julle almal sal wees in hierdie moeilike tyd, ek kan my voorstel deur watter benoudheid julle gaan, sterkte.

Psalm 46: 1-2 God is our refuge and strength, a very present help in trouble, Therefore will not we fear though the earth be moved and the mountains be carried into the midst of the sea, though the waters thereof roar and be troubled, though the mountains shake with the swelling thereof Sela

Hansman
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Gebede versoek

Post by Frederik »

Sterkte Gehard ons bid vir jou en familie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Gebede versoek

Post by DawieKotze »

Baie sterkte aan die familie!! Ons hou jou Pa en die familie in ons gebede!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1178
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Gebede versoek

Post by Lourens »

Baie baie sterkte in hierdie moeilike tyd Gerhard, jy en jou familie is in ons gebede.

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Gebede versoek

Post by BRNO (Pierre) »

Hi Gerhard.

Sterkte daar, en laat wet asb so spoedig moontlik.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Gebede versoek

Post by Gerhard »

My pa is uiteindelik uit teater en in Hoe Sorg.

Hy het self met die dokter gepraat en die is tevrede met die operasie.

Hy is ongemaklik nou en onder sterk pyn verdowing maar van sy eerste vrae is WIE het die ODI gewen vanaand...

Ek wil vir n ieder en elk hier in die Jaracal familie verskriklik baie dankie se vir die gebede en ondersteuning gedurende die operasie.

Dit beteken vir my en ons familie baie.

Veral my Ma want ek het vir haar die tread gewys vanaand toe ons gesit en wag het.

Het net weer in die tyd besef ek dien n Lewende GOD saam met n broeder Christenskap wat eenvoudig net onbeskryf lik groot is...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Gebede versoek

Post by JPS »

Gerhard

Baie bly vir julle die operasie het goed gegaan. Ons bid dat jou pa vinnig aansterk.

Groete
JP
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Gebede versoek

Post by Kalahari »

Gerhard

Ons is saam met julle bly die op was 'n sukses sover. Ons dink nogsteeds aan julle en glo en vertrou dat ons Vader julle sal onderskraag en sal lei in hierdie moeilike tyd. Bid vir julle en 'n spoedige herstel.

Kalahari
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Gebede versoek

Post by DWB »

AMEN!!!

Kom ons hou aan bid!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Gebede versoek

Post by Wouter Roets »

Gerhard

Dit is goeie nuus ou maat! Ons vertrou nou verder op ons Hemelse Vader om nou julle verder op hierdie pad te help. Baie sterkte daar!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Gebede versoek

Post by grumpy »

Alle eer aan ons GOD!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Gerhard, sterk bly want nou het julle nog steeds n pad om te loop maar as julle GOD se hand vas hou is julle op die regte pad. Ek glo jou pa gaan ten volle genees wees deur ons VADER!!
Last edited by grumpy on Tue Jan 24, 2012 1:14 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Gebede versoek

Post by Frikkiedbr »

Dis goeie nuus sover, en Ja Ons God is GROOT.
En ons sal nog steed bid vir julle en jou pa.

Amen God is Groot!!

Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Post Reply