Page 2 of 2

Re: 260Rem

Posted: Tue Jul 13, 2021 9:08 pm
by tripodmvr
Daardie 41.6gr is effe minder as 0,5MOA.

Re: 260Rem

Posted: Wed Jul 14, 2021 4:58 am
by Capt. Yoda
Ajviljoen260rem wrote: Tue Jul 13, 2021 7:29 pm Cappie ek try my bes jong,hier is net sommige manne wat se hande toe is as dit kom met kennis deel🤣🤣

Sal jy nog daar karring met tpl of net soo los??

Dankie Dale. Ek sal weer moet gaan skiet.
Skiet die lading eers n bq en kyk wat hy maak, een of 2 groepe se nie altyd alles nie maar jy kan heel moontlik on the money wees

Re: 260Rem

Posted: Wed Jul 14, 2021 7:46 am
by SakoTrippel2
Capt. Oblivious wrote:
Ajviljoen260rem wrote: Tue Jul 13, 2021 7:29 pm Cappie ek try my bes jong,hier is net sommige manne wat se hande toe is as dit kom met kennis deelImageImage

Sal jy nog daar karring met tpl of net soo los??

Dankie Dale. Ek sal weer moet gaan skiet.
Skiet die lading eers n bq en kyk wat hy maak, een of 2 groepe se nie altyd alles nie maar jy kan heel moontlik on the money wees
Ja ek wil saam stem hier mee. Laai n kassie vol 41.6 of 41.7 soos QL/Dale sê en vergeet daarvan. Daai 0.1 gaan mens beslis nie uit node uit laat gaan nie.

Re: 260Rem

Posted: Sun Sep 05, 2021 11:18 am
by Ajviljoen260rem
Dale SH wrote: Mon Jun 14, 2021 9:43 pm Reloder 26 PREDICTION for Node 5 is
2890 fps at 56300 psi
3 to 4% compressed load

Hallo Dale,

Kan jy my asb se wat is die “charge weight” vir die node op reloader 26?

Groete

Re: 260Rem

Posted: Sun Sep 05, 2021 11:44 am
by Dale SH
Ajviljoen260rem wrote: Sun Sep 05, 2021 11:18 am
Dale SH wrote: Mon Jun 14, 2021 9:43 pm Reloder 26 PREDICTION for Node 5 is
2890 fps at 56300 psi
3 to 4% compressed load

Hallo Dale,

Kan jy my asb se wat is die “charge weight” vir die node op reloader 26?

Groete
48.9 grains.
Start below and look for accuracy around the recommended speed.

Re: 260Rem

Posted: Sun Sep 05, 2021 12:05 pm
by Ajviljoen260rem
Dankie Dale. Kom ek laai maar n paar en kyk wat hulle maak. Ek waardeer jou moeite.

Groete

Re: 260Rem

Posted: Sun Oct 10, 2021 8:36 am
by Ajviljoen260rem
Hallo Dale, hoop dit gaan goed.

Gegewe my data hierbo, wat is die hoogste moontlike node met n 123eldm met reloader 26 of n550??

Groete adriaan

Re: 260Rem

Posted: Sun Oct 10, 2021 6:13 pm
by Dale SH
Ajviljoen260rem wrote: Sun Oct 10, 2021 8:36 am Hallo Dale, hoop dit gaan goed.

Gegewe my data hierbo, wat is die hoogste moontlike node met n 123eldm met reloader 26 of n550??

Groete adriaan
Hello Adriaan.
Which data would you like me to use for a prediction with the 123 grain ELDM ?

Re: 260Rem

Posted: Sun Oct 10, 2021 7:09 pm
by Ajviljoen260rem
Dale SH wrote: Sun Oct 10, 2021 6:13 pm
Ajviljoen260rem wrote: Sun Oct 10, 2021 8:36 am Hallo Dale, hoop dit gaan goed.

Gegewe my data hierbo, wat is die hoogste moontlike node met n 123eldm met reloader 26 of n550??

Groete adriaan
Hello Adriaan.
Which data would you like me to use for a prediction with the 123 grain ELDM ?
Hallo Dale, jammer man.

Hier is dit,

260 Rem
Vitha N550/ Reloader 26/imr 4350/reloader19
Cci 200
Dop vol 54.6
Loop lengte 23.62
Max tpl 74.25
Tpl 73.72
123 eldm

Ek wil graag net weet of mens met enige van die bogenoemde kruite bo 3000fps kan kom?
Groete

Re: 260Rem

Posted: Sun Oct 10, 2021 7:27 pm
by Dale SH
Reloder 17 may just get you to 3000 fps but it will be between nodes.

Re: 260Rem

Posted: Sun Oct 10, 2021 7:29 pm
by Dale SH
There is a big jump between Node 4 and Node 5 and this is where you potentially going to end up.

Re: 260Rem

Posted: Sun Oct 10, 2021 7:51 pm
by Ajviljoen260rem
Dale, wat is hoogste moontlike spoed wat mens sal kan kry met die bogenoemde kruite?

Natuurlik op n node asb?

Re: 260Rem

Posted: Sun Oct 10, 2021 8:10 pm
by Dale SH
All on Node 5

Reloder 17, 2894fps @ 50000 psi
Reloder 26, 2960 fps @ 50 000 psi - slightly compressed load
Viht N550, 2862 fps @ 52500 psi
IMR 4350, 2800 fps @ 51300 psi
Reloder 19, 2846 fps @ 50500 fps

All using default burn rate and your parameters/

Re: 260Rem

Posted: Mon Oct 11, 2021 11:47 am
by Ajviljoen260rem
Dale, dankie vir jou hulp.

Groete