Toegewyde Rimfire Seksie

Anything regarding Rimfire goes here/ Enige bespreking rakende randslag
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by PWV »

As die subs nie te hoog is nie, sluit ek ook aan. ;)

Maak 'n lys as dit goedgekeur is!
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Ammion »

Francoisv wrote: Sat Sep 04, 2021 6:20 pm Ons het vandag die Send-it 22 ELR geskiet. FDV skiet die laaste gonge raak op 431m met 26moa wind. Crazy.

My geweer werk baie goed tot op 350m maar dan val die wiele af wat elevasie betref. Ek het die 40gr Lapua Centre -X voorheen uitgeweeg maar dit het geen noembare verskil gemaak. ES is 9fps oor 20 skote. MV 1035.
Waarmee skiet FDV as ek mag vra - geweer en ammo?
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Francoisv »

Anschutz Supermatch en Lapua Centre X.

Die wenner en 2e plek het met Eley Tenex geskiet. Ook met 'n Anschutz geweer.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

Francois Vogel
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by WitWillem (Charl) »

Dankie Francois, ek sien jy deel so bietjie inligting oor die .22LR ELR skiet.

As daar enige vrae is kan julle maar gooi en ek sal probeer verduidelik.

Basies skiet ons met die .22's 3 bane tussen 75m en 432m. Die skuts word in 3 groepe ingedeel en roteer tussen 3 bane op die dag. Vir hierdie skiet het ons 'n baan vir die juniors ook gebou tussen 60m en 203m. Lila het die baan vol geskiet (30 uit 30) en die groot manne skaam gemaak. Twee ander juniors het ook 29 uit 30 behaal.

So paar stats... jammer vir die Ingels - NB -> hierdie is rakende die 75 - 432m baan.

Some stats from the Send IT .22LR ELR Match
At 264 meters
94% of shooters made impact with 1 or more shots; 3 had 5 out of 5 hits and 6 had 4 out of 5

At 300 meters
91% of shooters made impact with 1 or more shots; 3 had 5 out of 5 hits and 3 had 4 out of 5

At 342 meters
91% of shooters made impact with 1 or more shots; 3 had 5 out of 5 hits and 3 had 4 out of 5

At 365 meters there was 29 hits on the day with 2 shooters achieving 3 out of 5 hits

At 412 meters there was 30 hits on the day with 3 shooters hitting 3 out of 5 shots

At 432 meters there was 15 impacts with 3 shooters going 2 out of 5 and 3 first round impacts


Die resultate en fotos van die skiet kan op die link gesien word.
https://www.facebook.com/Senditelrshooting

Hier is nog fotos onder On Target Africa Magazine se plasing
https://www.facebook.com/OnTargetAfrica ... _=kC%2CP-R

Ek hoop die skakels werk, anders kan die wat FB gebruik net soek vir "Send IT, ELR Shooting"

Groete
Charl
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by WitWillem (Charl) »

Wil ook net noem. Dit is 45 skote vir die dag. Maw 3 bane met 3 teikens elk en 5 skote per teiken.

5 punte x afstand vir "1st round hit"
4 punte x afstand vir "2nd round hit"
3 punte x afstand vir "3rd round hit"
2 punte x afstand vir "4th round hit"
1 punt x afstand vir "5th round hit"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Ammion »

Hoe gereeld skiet julle .22 ELR?
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Ammion »

Francoisv wrote: Wed Sep 08, 2021 11:40 pm Anschutz Supermatch en Lapua Centre X.

Die wenner en 2e plek het met Eley Tenex geskiet. Ook met 'n Anschutz geweer.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Dankie Francois, waarmee skiet jy - sien jy het ook goed gedoen?
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Francoisv »

Amnion ek skiet 'n Anschutz 1813L (lefty) met Lapua centre X ammo.

Op die stadium het ek 'n Vortex Razor 4.5-27X56 op. Die Razor het nie genoeg elevasie vir die kalibertjie en ek gaan heelwaarskynlik my NXS 5.5-22 met 100moa vertikaal opsit.
Die barrel tuner het ek nog nie tot sy volle potensiaal gebruik. Die geweer skiet huidiglik 3/4 MOA op 100m en dit kan beter. Klompie Eley Tenex daar in die Noorde in die hande gekry, sal dir graag wil toets.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk


Francois Vogel
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by WitWillem (Charl) »

Ammion wrote: Thu Sep 09, 2021 9:33 pm Hoe gereeld skiet julle .22 ELR?
2 keer per jaar, maar wie weet dalk doen ons dit meer volgende jaar
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Smitstertjies »

WitWillem (Charl) wrote: Fri Sep 10, 2021 7:36 am
Ammion wrote: Thu Sep 09, 2021 9:33 pm Hoe gereeld skiet julle .22 ELR?
2 keer per jaar, maar wie weet dalk doen ons dit meer volgende jaar
Hi Charl. Hoe groot is julle teikens en afstande?

Groetnis

Martin
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Ammion »

Francoisv wrote: Thu Sep 09, 2021 10:06 pm Amnion ek skiet 'n Anschutz 1813L (lefty) met Lapua centre X ammo.

Op die stadium het ek 'n Vortex Razor 4.5-27X56 op. Die Razor het nie genoeg elevasie vir die kalibertjie en ek gaan heelwaarskynlik my NXS 5.5-22 met 100moa vertikaal opsit.
Die barrel tuner het ek nog nie tot sy volle potensiaal gebruik. Die geweer skiet huidiglik 3/4 MOA op 100m en dit kan beter. Klompie Eley Tenex daar in die Noorde in die hande gekry, sal dir graag wil toets.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Dankie Francois
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Ammion »

WitWillem (Charl) wrote: Fri Sep 10, 2021 7:36 am
Ammion wrote: Thu Sep 09, 2021 9:33 pm Hoe gereeld skiet julle .22 ELR?
2 keer per jaar, maar wie weet dalk doen ons dit meer volgende jaar
Dankie, laat weet asb wanneer julle volgende jaar se datums het.
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by WitWillem (Charl) »

Ammion wrote: Fri Sep 10, 2021 8:00 am
WitWillem (Charl) wrote: Fri Sep 10, 2021 7:36 am
Ammion wrote: Thu Sep 09, 2021 9:33 pm Hoe gereeld skiet julle .22 ELR?
2 keer per jaar, maar wie weet dalk doen ons dit meer volgende jaar
Dankie, laat weet asb wanneer julle volgende jaar se datums het.
Alle informasie sal op die Send IT Telegram groep gedeel word. Sluit asb. aan dan sal jy altyd weet wat ons beplan. Dit is nie 'n besige groep nie, net ek kan daarop plasings maak.

Send It! ELR Shooting was created by a group of like minded friends. We aim to promote the sport of ELR shooting in the Western Cape.
Get ready to... Send IT!
https://t.me/joinchat/MkKXJR2QgsIVhtZd9obR0w
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Francoisv »

Hierdie was die detfe kompetisie 22 elr. As jy kyk hoe die manne se toerusting verbeter het dan kan jy die potensiaal van die sport sien.

Lapua centre X R4.50 skoot,
Eley Tenex R7.50 - R8.00 'n skoot.


Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

Francois Vogel
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Francoisv »

My 1813L Anschutz. Image

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk

Francois Vogel
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by PWV »

Nou gaan die manne weer met "space guns" tevore kom met "scopes" wat tot in Joe Biden se studeerkamer kan sien!! ::)
My plaas .22tjie moet maar aanhou sy werk doen en plesier verskaf!! ;D
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Ammion »

Francoisv wrote: Fri Sep 10, 2021 8:49 pm My 1813L Anschutz. Image

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk
Francois, as ons nou ‘n toegewyde rimfire afdeling gehad het - was jou foto eerste in die rimfire foto draad.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Francoisv »

Lyk my dit is die afdeling dié Ammion. Daar is 'n wereld wye groei in verskeie disiplines van 22LR skiet.

Met die olimpiese spele bietjie na die 50m 3 posisie gekyk. Daai manne verstaan. Die Anschutz model waarmee ek skiet is in vroeer dae vir dit gebruik.

Sent from my ELE-L09 using Tapatalk



50m 10x skootImage
Francois Vogel
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Ammion »

Francois, daai is baie goed geskiet.
Ek het vir my ‘n Vudoo V22 360 bestel, maar die wag voel soos ewigheid.
User avatar
herman.bonsma
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Tue Dec 22, 2020 7:46 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by herman.bonsma »

PWV wrote:Nou gaan die manne weer met "space guns" tevore kom met "scopes" wat tot in Joe Biden se studeerkamer kan sien!! ::)
My plaas .22tjie moet maar aanhou sy werk doen en plesier verskaf!! ;D
Jip, nuwe klas begin - “P-Klas” (P=plaas) oopvisier met verskillende posisies tot op 100 meter. Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Francoisv »

Benchrest 25 en 50m skywe. Pdf formaat, beste in A3.
DBRV-Benchrest-25-Meter-Target.pdf
DBRV-Benchrest-50-Meter-Target.pdf
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Capt. Yoda »

Francoisv wrote: Tue Oct 05, 2021 2:22 pm Benchrest 25 en 50m skywe. Pdf formaat, beste in A3. DBRV-Benchrest-25-Meter-Target.pdfDBRV-Benchrest-50-Meter-Target.pdf
Daai is dam nou vet pret
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ammion
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am

Re: Toegewyde Rimfire Seksie

Post by Ammion »

Francoisv wrote: Tue Oct 05, 2021 2:22 pm Benchrest 25 en 50m skywe. Pdf formaat, beste in A3. DBRV-Benchrest-25-Meter-Target.pdfDBRV-Benchrest-50-Meter-Target.pdf
50m - Rimfire Teiken
25m - Airrifle Teiken
Post Reply