Page 2 of 2
Re: 270 Weedmoor (Winchester se antwoord op die Creed)
Posted: Wed Feb 03, 2021 4:55 pm
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote:
MERIKA, the land of renaming stuff and reinvention
Cappie ek wonder hoeveel van al hierdie nuwe flavors gan ons oor 20 jaar nog sien
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: 270 Weedmoor (Winchester se antwoord op die Creed)
Posted: Wed Feb 03, 2021 5:45 pm
by Capt. Yoda
Hulle kom almal weer terug. Die creedmoor, XC almal was al daar gewees 50jaar terug hulle kom net met n sammi spec en ander naam
Re: 270 Weedmoor (Winchester se antwoord op die Creed)
Posted: Wed Mar 30, 2022 11:53 am
by jager
Kon enigiemand al 'n 6.8 Western iewers in die republiek opspoor? Dit lyk vir my basies perfek vir enigiets in die Karoo,Vrystaat en bosveld, tot langafstand gong skiet in die somer.
Ek is nogals opgewonde oor die een. So opgewonde ek maak my eerste plasing op die forum.