Jy gaan just about die selfde hoeveelheid kruit in n 7saum met n 180gr koel en 300wsm met 200gr koel gebruk vir baie naby aan die selfde spoed uit al 2. 450m is nog nie n afstand waar BC uit daai 2 kalibers regtig n probleem sal wees op n tyken self so groot soos n swb nie. Ek dink ook nie mens sal die verskil in recoil in n jag geweer somer agter kom as al 2 gewere selfde is nie, ek hou wel maar van n groot stuk lood gooi.savage(P Coetzer) wrote: Wed Dec 09, 2020 12:55 pm Ek sou weer vêr weg bly van n mono op langer afstande. Gewone premium bonded koeels soos n accubond sou my keuse wees in n 7mm wsm. Vir n .30 om by die 7mm se bc en sd uit te kom teen dieselfde spoed is daar aansienlik meer recoil en kruit tot gevolg
Mellies as jy nie noodwendig magnum performance soek nie sou ek dink die 7-08AI sal ook baie mooi werk. In n jag geweer wa jy nie baie skote skiet nie gebuik jy lapua se 308 palma dop en maak sy stert lekker warm met iets soos n 168gr ELD of self n 180 in. Jy sal skrik as jy sien wat daai sterk 308 dop kan doen
In “standaard” kalibers sou ek hom of n 30.06 vat en in magnum kalibers n 300wsm of heel moontlik 7-270wsm
As jy nou ietsie oulik wil bou en nie so erg warrie oor kruit nie dalk n 300norma/imp of 30-28nosler of dan n 28nosler as jy meer van n 7mm smaak soek, al is dit n loop eter gaan jy n leeftyd lank met so kaliber kan jag en daai R1000 se blik kruit behoort jou n hele ruk te hou maar die is nie eintlik wat jou van praat nie, ek dink somer net hard op
Kolf druk ons hom in n Macmillan game scout met n Sinclair tacktical bipod onder op.


. 