Geen meer jakkase in Oos - Kaap!

User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!

Post by Dawie D »

Sakkie

Hoe wil dit dan vir my lyk of daai sker die regte roep klank gedaad het :angel:

Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!

Post by Boertjie »

Dawie

Hy het verseker die regte klank gebruik.Daar het sommer 3 ingekom om met hom te dans.As ek reg is het hy met B+C geroep, weet nie op wie se cd dit is nie.Ongelukkig het hy te veel van die klank self ingeneem.

Boertjie
sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm

Re: Geen meer jakkase in Oos - Kaap!

Post by sakkievanheerden »

Dawie&Boere
Haha ek het mos daai aand gespot en gese dit was mooihuil wat gewerk het.Dawie is daar nie so paar daar in Cradock wat jy van weet wat sal reaksie wys as ons daar roep nie, ek ken nie meer die dinge daar nie???Maar dit moet darm die moeite werd wees om n roep daar te gooi.
Groete
Sakkie
Post Reply