Page 2 of 2
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Tue Dec 08, 2009 6:32 pm
by Louis102
Ja3
Ja3 wrote:
p.s.- die bruin geweer is terug, met picatinny rail en suisie gemonteer.
En hoe gesels sy?
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Tue Dec 08, 2009 9:04 pm
by Francois Marais
Ja3
Sorry, wil gou die fred bietjie "hi-jack"
Wys bietjie daai rail montering, asb.
Jy onthou mos die blou geweer wat ek van fotos gepost het, kyk bietjie na sy mounts op die picatinny rail, my geweerwinkel het vir my te vertelle as ek laer mounts wil he, ek net kan kry wat met een skroeffie van bo vasmaak. Dit is dus ook n baie dunner band wat om die teleskoop gaan.
Sal jy dalk kan uitvind of jy vi my kan kry wat dieselle as my ou mounts is, net 8-10 mm laer??
Sorry Louis.
Mooi loop
Francois
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Tue Dec 08, 2009 9:19 pm
by Louis102
Francois
Francois Marais wrote:
Sorry Louis.
Geen probleem, wat ek wonder is of sy skiet? Glo Ja3 sal nog vertel.
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Tue Dec 08, 2009 9:57 pm
by Ja3
Hello Francois en Louis
Waar's daai blou geweer nou weer?
Ek sal nou gou vir jou 'n paar foto's oplaai, hier onder louis se post, jammer louis.
As ek nou 'n nuwe post oopmaak gaan dit bietjie dikstingel wees.
Ja3
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Tue Dec 08, 2009 10:08 pm
by jaracal
Louis102 wrote:
Ek sal graag wil sien dat die eienaar van die "Jaracal Brand" net eers die nodige/verdiende respek gegee word en dat ons wag vir sy amptelike toestemming, voordat ons uit die blokke wegspring.
Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.
Groete
Heinrich
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Tue Dec 08, 2009 10:14 pm
by Ja3
Louis, Francois
Hier's 'n paar fotos van die nuwe rail en die teleskoop. Het spesiaal gery Thor engineering toe vir die rail en ringe.
Daar's nie 'n rail op die mark vir my aksie nie. Hulle't net 'n blank gebruik en gaatjies geboor.
Of sy gaan skiet sal ek weer moet vasstel..
Die ringe kom met 'n weaver "dovetail" montering op die rail vas.

Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Tue Dec 08, 2009 10:21 pm
by Ja3
Louis en medewerkers
Baie geluk met die stempel.
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Tue Dec 08, 2009 11:25 pm
by Louis102
Jaracal wrote:
Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.
Dankie Heinrich, as jy nie omgee nie sal ons voorkant toe van jou insette gebruik wil maak. Dit klink of Tafjak bereid sal wees om voorlopige "voorsitterskap" van 'n logo-komitee te behartig. Ons sal so spoedig moontlik ons "bemarkingsplan" probeer voorl?.
Groete
Louis
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Wed Dec 09, 2009 1:15 am
by Francois Marais
Ja3
Hiers hy
Sien jy die verskil in die breedte van die ringe gedeelte
Ek sal graag dieselle ringe wil he, net in n laer mate, maar blykbaar is hulle nie te kry nie, hulle wou my die gee wat jy op het, maar die het vir my maar "flimsy" gelyk.
Laat weet asb. of jy vrede is met hulle, as jy is sal ek ook oorweeg om aan te skaf.
Mooi loop
Francois
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Wed Dec 09, 2009 7:24 am
by Ja3
FM
Ek pm jou.
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Wed Dec 09, 2009 8:24 am
by Raven
Oom Louis,
Die PHANTOM gaan die job mooi afrond... geluk!!!!
Raven
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Wed Dec 09, 2009 3:52 pm
by Ambessa
Hallo Jaracal
Jaracal wrote:...Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.
...daar is groot dankbaarheid onder die ouens oor die vergunning...
Ambessa
Re: Phantom Logo Supporters Club
Posted: Wed Dec 09, 2009 7:22 pm
by Louis102
Die tyd is ryp om hierdie "topic" te sluit. Gee jou ondersteuning hier:
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=7