En hoe gesels sy?Ja3 wrote: p.s.- die bruin geweer is terug, met picatinny rail en suisie gemonteer.
Phantom Logo Supporters Club
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Phantom Logo Supporters Club
Ja3
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Phantom Logo Supporters Club
Ja3
Sorry, wil gou die fred bietjie "hi-jack"
Wys bietjie daai rail montering, asb.
Jy onthou mos die blou geweer wat ek van fotos gepost het, kyk bietjie na sy mounts op die picatinny rail, my geweerwinkel het vir my te vertelle as ek laer mounts wil he, ek net kan kry wat met een skroeffie van bo vasmaak. Dit is dus ook n baie dunner band wat om die teleskoop gaan.
Sal jy dalk kan uitvind of jy vi my kan kry wat dieselle as my ou mounts is, net 8-10 mm laer??
Sorry Louis.
Mooi loop
Francois

Geen probleem, wat ek wonder is of sy skiet? Glo Ja3 sal nog vertel.Francois Marais wrote: Sorry Louis.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Phantom Logo Supporters Club
Hello Francois en Louis
Waar's daai blou geweer nou weer?
Ek sal nou gou vir jou 'n paar foto's oplaai, hier onder louis se post, jammer louis.
As ek nou 'n nuwe post oopmaak gaan dit bietjie dikstingel wees.
Ja3
Waar's daai blou geweer nou weer?
Ek sal nou gou vir jou 'n paar foto's oplaai, hier onder louis se post, jammer louis.
As ek nou 'n nuwe post oopmaak gaan dit bietjie dikstingel wees.
Ja3
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Phantom Logo Supporters Club
Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.Louis102 wrote:
Ek sal graag wil sien dat die eienaar van die "Jaracal Brand" net eers die nodige/verdiende respek gegee word en dat ons wag vir sy amptelike toestemming, voordat ons uit die blokke wegspring.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Phantom Logo Supporters Club
Louis, Francois
Hier's 'n paar fotos van die nuwe rail en die teleskoop. Het spesiaal gery Thor engineering toe vir die rail en ringe.
Daar's nie 'n rail op die mark vir my aksie nie. Hulle't net 'n blank gebruik en gaatjies geboor.
Of sy gaan skiet sal ek weer moet vasstel..
Die ringe kom met 'n weaver "dovetail" montering op die rail vas.

Last edited by Ja3 on Wed Dec 09, 2009 7:37 am, edited 1 time in total.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Phantom Logo Supporters Club
Louis en medewerkers
Baie geluk met die stempel.
Baie geluk met die stempel.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Phantom Logo Supporters Club
Dankie Heinrich, as jy nie omgee nie sal ons voorkant toe van jou insette gebruik wil maak. Dit klink of Tafjak bereid sal wees om voorlopige "voorsitterskap" van 'n logo-komitee te behartig. Ons sal so spoedig moontlik ons "bemarkingsplan" probeer voorl?.Jaracal wrote: Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Phantom Logo Supporters Club
Ja3
Hiers hy

Sien jy die verskil in die breedte van die ringe gedeelte

Ek sal graag dieselle ringe wil he, net in n laer mate, maar blykbaar is hulle nie te kry nie, hulle wou my die gee wat jy op het, maar die het vir my maar "flimsy" gelyk.
Laat weet asb. of jy vrede is met hulle, as jy is sal ek ook oorweeg om aan te skaf.
Mooi loop
Francois
Hiers hy

Sien jy die verskil in die breedte van die ringe gedeelte

Ek sal graag dieselle ringe wil he, net in n laer mate, maar blykbaar is hulle nie te kry nie, hulle wou my die gee wat jy op het, maar die het vir my maar "flimsy" gelyk.
Laat weet asb. of jy vrede is met hulle, as jy is sal ek ook oorweeg om aan te skaf.
Mooi loop
Francois
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Phantom Logo Supporters Club
FM
Ek pm jou.
Ek pm jou.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Phantom Logo Supporters Club
Oom Louis,
Die PHANTOM gaan die job mooi afrond... geluk!!!!
Raven
Die PHANTOM gaan die job mooi afrond... geluk!!!!
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Ambessa
Re: Phantom Logo Supporters Club
Hallo Jaracal
Ambessa
...daar is groot dankbaarheid onder die ouens oor die vergunning...Jaracal wrote:...Julle is welkom om dit die amptelike logo te maak van die jagters en/of forum.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Phantom Logo Supporters Club
Die tyd is ryp om hierdie "topic" te sluit. Gee jou ondersteuning hier: http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=7
Goeie dade oortref goeie woorde.