MY NUWE SPEELDING!!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Dawie,
EK kry hom vir R3600, stywe prys ek weet...
Die geweer voel nie swaarder nie met silencer op, en hy maak nie die geweer heelwat langer nie(skyf redelik entjie oor die loop, voor hy vaskroef), so ek dink hy gaan by my bly.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
RavenRaven wrote: EK kry hom vir R3600, stywe prys ek weet...
Dis nie te styf vir kwaliteit nie, lyk of daai ding se binnegoed is uit 'n solide stuk staal uitgemasjineer is, sal dit met 'n smile betaal. Lyk of hy sal lank gaan hou ook agv maklik skoonmaak. Hier by ons is klomp ouens wat "goedkoop" silencers opgesit het en dan maar net weer moes koop. Klomp patrone uitgeskiet gesukkel met ladings ens. En die ergste van als, as man poefie koop, is die frustrasie en tydmors wat geld nie kan terug koop nie. Gaan defnitief "mental" note maak van daai outjie vir volgende supressor.
Geniet hom.....en hou ons op hoogte
D
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Raven
Lyk na baie lekker kombinasie. silencer, geweer, teleskoop en ringe.
hoe lank vanaf lisensie aansoek tot jy gekry het.
Laat weet hoe hy skiet en hoe die silencer maak.
freddie

yol bolsun
-
Ambessa
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Hallo Britsman
Ambessa
No problem, but remember the HEAT does not require speed to penetrate... ...it is a very sophisticated blowtorch.britsman wrote:...Kom ons praat van die "20 pound 4200f/s" menere "instead".
Ambessa
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Freddie en die ander manne,
Die lisensie het ek gekry na so maand en 'n half.
En hier is die naweek se "papier werk" en ek moet s? daai silencer is lekker sag, absoluut die geld werd.
Die Swarov is natuurlik 'n plesier met "field of view" selfs op 18 zoom, en die Ballistic Turrets is maklik om te gebruik en vat die "raai" uit die mik werk totaal weg.
Jammer die fotos is nie top qaulity nie. Ek het sommer met die selfoon geneem
Eerste inskiet was op 100 meter

Daarna die BT van scope op 150 meter gestel, en 3skoot groepering probeer skiet

Groete Raven
Die lisensie het ek gekry na so maand en 'n half.
En hier is die naweek se "papier werk" en ek moet s? daai silencer is lekker sag, absoluut die geld werd.
Die Swarov is natuurlik 'n plesier met "field of view" selfs op 18 zoom, en die Ballistic Turrets is maklik om te gebruik en vat die "raai" uit die mik werk totaal weg.
Jammer die fotos is nie top qaulity nie. Ek het sommer met die selfoon geneem
Eerste inskiet was op 100 meter

Daarna die BT van scope op 150 meter gestel, en 3skoot groepering probeer skiet

Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Francois,
Die Highland patrone "perform" nie te swak nie, maar ek het 4 uit 40 patrone wat glad nie in die kamer ingaan nie
Ek glo nie ek sal nog koop van hulle nie.

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Raven
Louis
Ek weet nie of dit jy of die roer is nie, maar as die jakkalse in die Kalkrand (dit is mos?) omgewing weet wat ek weet, sal hulle laagl?! Jou geweer lyk nie net reg nie, hy skiet ook reg! Mooi!Raven wrote: ...Daarna die BT van scope op 150 meter gestel, en 3skoot groepering probeer skiet...
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
intercooler
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Daai silincer lyk vir my meer na n boer se ploeg Skaar, is die doel om die klank weg te neem of om dit te amplify. Baie geluk met die scopes goeie keuse n opgradering van my weaver.
-
theterminator
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Jis manne
graag lewerek kommentaar op die kd
baie nice en indrukwekkende ontwerp, sal ook baie goed werk.
ek kan ook sulke en ander ontwerpe maak, maar ek moet ook na my kliente ook kyk
ek moet 'n bekostigbare kd bou wat enige tyd met die klankdemping kan meeding teen die duurder soorte
as die negatiewe dan is dat die kd 'n paar gram swaarder en 'n paar cm verder by die loop uitstaan dink ek nie dit is die moeite werd om R2000 of meer daarvoor te betaal nie. die meeste gewere met standaard dikte lope is heeltemal gebalanseerd met my nuwe kd's op. wat die skoonmaak van 'n kd betref, ek het van hulle teruggekru wat reeds 16 000 skote deur het, so die kd gaan langer hou as wat jou geweerloop gaan hou. gee asb vir my die gewig van jou nuwe kd dan kyk ons wat die verskil is.
as ek kd teen R3000 moes verkoop het ek lankal 'n ander werk gedoen, die mark daarvoor is te beperk.
ek wil aan elke jagter 'n bekostigbare kd verkoop regdeur SA en nie net aan 'n paar uitgesoekte manne wat die duur kd's kan bekostig nie
as iemand op die forum of iemand ken wat die regte klankmeet toerusting het sal ek graag van al die verskillende kd's klanktoetse wil laat doen dan kan ons sien en hoor waar die geld heengaan.
as ek 'n kd vir myself moes sou ek twee keer dink voordat ek R3000 meer vir 'n ding betaal wat dieselfde werk doen
ek sal sover gaan om vir jou een van myne te stuur en dan kan jy die klank en terugskop vergelyk en as jy dan nog steeds die ander een verkies kan jy die kd terugstuur, ek het baie kopers
blessings
clarence

Intercooler,
Vir ons manne wat al jare jag behoort dit mos nou 'n uitgemaakte saak te wees.
All silencers on rifles are used to scare the living daylights out of jackal or any other wild animals, and we suggest standing infront of the silencer to receive the ultimate effect of any given silencer.
Silencers are there for one reason only, to make a loud noise!!!
The "boer se ploeg" on my rifle is not a silencer but a brand new "critter caller" that actually calls the jackal closer with every shot fired. ;D
Cheers Raven
Vir ons manne wat al jare jag behoort dit mos nou 'n uitgemaakte saak te wees.
All silencers on rifles are used to scare the living daylights out of jackal or any other wild animals, and we suggest standing infront of the silencer to receive the ultimate effect of any given silencer.
Silencers are there for one reason only, to make a loud noise!!!
The "boer se ploeg" on my rifle is not a silencer but a brand new "critter caller" that actually calls the jackal closer with every shot fired. ;D
Cheers Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Clarence,
Die terugvoering wat ek al op die forums tee gekom het van die Terminator knaldemper was nog net goed, en teen die billike pryse wat jy dit aanbied vir ons, is almal dankbaar voor.
Dankie vir jou "input", ek waardeer dit van iemand wat goed weet van kd af.
In Namibia is dit soms moeilik om toegang te kry tot goeie plaaslike vervaardigde produkte en dis waarom ons soms baie duurder moet betaal vir dit wat ons graag wil he.

For someone who has been hunting for so many years you ask the dumbest questions. Ruger vs Tika for one and .243 vs .25-06 the other. Remember who had to protect SWA for years because they had so many snipers at there disposal.
Last edited by intercooler on Mon Dec 07, 2009 3:02 pm, edited 1 time in total.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
My oh ,my, do i sense abit of tension in your reply Radiator..

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Thank you!! It is really unappropriate when forum users hijack a topic for irrelevant or non topic related hogwash.
Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
tafjak
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Intercooler
Gee 'n moordenaar tou en sekerlik sal hy homself ophang.
... die sinvolste post wat ek van jou gelees het. Hoe minder jy kwyt raak, hoe sinvoller.intercooler wrote: Not at all![]()
Gee 'n moordenaar tou en sekerlik sal hy homself ophang.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Manne
Ons het nou klaar gesien interfooler wil net stir. Ignoreer hom verder asb. Ek wil ander goed lees. Dit is waarvoor die forum hier is. Ek is nie volleerd soos hy en kan ook nie so goed skiet soos hy nie en weet ook nie so baie soos hy nie en kan ook nie so goed spel soos hy nie

DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Yep, moet ongelukkig met Freddie 101 saamstem. Ken glad nie die manne nie, vir al wat ek weet is dit dalk net 'n goedige gespottery, maar daar is dalk meer gepaste/geskikte forums/media om dit te doen.
Raven, jou toerusting lyk briljant, en skiet ooglopend net so briljant! Ek dink die meeste van ons is groen van jaloesie, "well done", geniet hom, sal maar vir jou, Louis en ander die kuns moet afvra om so te skiet.
Dawie (van Windhoek)
Raven, jou toerusting lyk briljant, en skiet ooglopend net so briljant! Ek dink die meeste van ons is groen van jaloesie, "well done", geniet hom, sal maar vir jou, Louis en ander die kuns moet afvra om so te skiet.
Dawie (van Windhoek)
-
intercooler
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Mane hierdie is n forum lede stem nie altyd saam nie. Kyk na die popularity poll vandie forum vandat ek hier aangesluit het. Lede kyk elke dag wat ek skryf en met wie ek bietjie redekabil.
-
tafjak
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Intercooler
Ek s? jou wat, jy raak nie persoonlik nie en jy kan ongehinder jou menings op die forum plaas. Alle persoonlike aanvalle teen jou het jyself veroorsaak. Ons kan almal 'n spottery in die posts lees, bly net weg van persoonlike aanvalle. Die forum se gewildheid sal nie afneem as jy meer sinvol optree nie, in teendeel sal dit toeneem.
Sien uit na jou volgende post. Groete
Taffie

... as daar net "rede" in die "redekabil" is.intercooler wrote: Mane hierdie is n forum lede stem nie altyd saam nie. Kyk na die popularity poll vandie forum vandat ek hier aangesluit het. Lede kyk elke dag wat ek skryf en met wie ek bietjie redekabil.
Sien uit na jou volgende post. Groete
Taffie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Raven,
Mooi speelgoed!
Interdrooler kwyl alweer vir aandag. Solank hy net nie met 'n ander man se skaar / post ploeg nie

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Daai Highlands loop soos n jet as jy nie koele kon laai nie
Ek is n man wat ook ma bedags n "regte" werk moet doen, haha, en kry somtyds nie tyd om genoeg te laai tessun die jakkie skiet en werk nie, gelukkig my kantoor in senwes bfn en dan het ek sommer dan en wan by die gunshop voor in die winkel ingedraf en n pakkie of 5 gekoop, in my kettie se geval het die Highlands 100g met Sierra punte n duim en 'n half onder geskiet vanwaar my gelaaide patrone (52.3g S365, Winchesterdoppe, 100g Sierra Match punte) geskiet het
Hul groepe is ook nie te bad nie
Kan dit enige tyd as emergency exit aan beveel
Groete
Foxhound

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Dankie Foxhound,
Ek maak notas
Groete en geniet die X-mas almal. Ek is oppad plaas toe vandag, en sal eers die 11 Januarie terug wees.
Raven
Ek maak notas
Groete en geniet die X-mas almal. Ek is oppad plaas toe vandag, en sal eers die 11 Januarie terug wees.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Raven,

Mooi Loop.
brits
Vir jou ook, Boet. Jy gaan seker die familie see toe wat? Payback time vir hulle.Raven wrote: Groete en geniet die X-mas almal. Ek is oppad plaas toe vandag, en sal eers die 11 Januarie terug wees.
Mooi Loop.
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
theterminator
Re: MY NUWE SPEELDING!!
Ons gaan Intercooler nie weer hoor nie, hy het my gepm vir 'n kd en volgens hom is hy geban van die forum af. nou kan ons 'n rustige kersvakansie geniet.
nou is daar niemand om voor gatvol te word nie.
lekker vakansie ouens