Nicholas Yale bring hulle in, as jy n klip in n groep ouens in gooi behoort jy darem 3 NY agente raak te gooi. Dink daar is dalk moontlik net meer straat smouse in SA as Nick Yale agenteEugene wrote: Mon Oct 12, 2020 3:22 pmEk weet nie nou nie, maar ek het destyds deur Ian de Jongh gekoop en toe ek 'n probleempie gehad het, is my Sightron sonder vrae vervang met 'n nuwe een. Ek weet nie wie die plaaslike agent was nie, ek het net met Ian gewerk.Neels Louw wrote: Mon Oct 12, 2020 12:58 pm As ek net mag in chip hier, hoe goed is Sightron se na verkope diens en waarborg in SA?
Mens wil mos alles met Vortex vergelyk deesdae.
Sightron s3 8-32x56 vs Leopold VX3 I 8.5x25x50
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13638
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sightron s3 8-32x56 vs Leopold VX3 I 8.5x25x50
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Sightron s3 8-32x56 vs Leopold VX3 I 8.5x25x50
Maar is hulle p-aitche ook?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
