Page 2 of 2

Re: Leeu jagte en buffel jagte.

Posted: Wed Oct 07, 2020 7:18 am
by william007
Hier is so paar buffels gejag

Re: Leeu jagte en buffel jagte.

Posted: Wed Oct 07, 2020 7:20 am
by william007
Hier is ook so paar diere wat ons so tussen die buffels jagte geskiet het.

Re: Leeu jagte en buffel jagte.

Posted: Wed Oct 07, 2020 7:33 am
by william007
Hier is n ou buffel bul.
En van die leeus .

Re: Leeu jagte en buffel jagte.

Posted: Wed Oct 07, 2020 7:35 am
by william007
Hier is van die diere wat ons jag
sal weer buffel paket uit sit.

Re: Leeu jagte en buffel jagte.

Posted: Wed Oct 07, 2020 12:02 pm
by william007
Goeie dag
Hier buffel te jag vir R80 000 harde kop.
Kameelperd bul te jag plus Sable bul R45 000.
Sable bul te jag R25 000
Roan bul te jag R35 000
alle jagte sluit verblyf in vir jagter. self sorg.