Re: Geboorte Wapen
Posted: Wed Aug 26, 2020 8:38 am
Baie geluk!!!!!! Mooi idee of 'n erfenis te skep!
Haha - Geluk met 'n mooi geweer Jan!Capt. Oblivious wrote: Thu Aug 27, 2020 12:52 pm Jan se laaitie gaan eder wil tennis speel as skiet...
Capt. Oblivious wrote:Jan se laaitie gaan eder wil tennis speel as skiet...
waar kom jy aan die 11.1.11?