Re: Karkas gewig van rooibok ram
Posted: Mon Jul 20, 2020 8:09 am
Hier is die foto van die 'Bandelierkop" rooibokram. Jonk met klein horings, maar het 'n baie swaar46kg uitgeslag.
Die foto van die karkas is ook nie eers n vark nieDWB wrote: Thu Jul 16, 2020 6:23 am Sien julle darem dat die slagter ñ ent agter die vark staan?
Daar is dan nie eers bloed direk onder die vark se neus op die grond nie. Dis net ñ slim geneemde foto...