I think the Norma MRP is a very good powder for the larger case capacities.
I have used it successfully in 6,5 x 55. 270 as well as 300win...
6.5x55 en 156 of 160 gr punte
-
CassellG
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: 6.5x55 en 156 of 160 gr punte
Ek het in die begin van die jaar n klomp elande en zebras uitgeskiet met my 6.5x55AI. Skiet n 156gr Berger teen 2960fps - 30” loop en N560. Die meerderheid was kop skote tot en met 400m. Ek het wel een eland en drie zebra in die lyf geskiet tot en met 600m. Vleis skade was heel aanvaarbaar en die 156’e slaan n bok HARD.
