Page 2 of 2

Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Wed Jun 17, 2020 8:24 pm
by Hansieslim
Hoe weet mens jy het cholesterol? Jy laat jou toets daarvoor. My pêl het nooit cholesterol gehad nie, tot hy hom laat toets het daarvoor.

Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Thu Jun 18, 2020 11:53 am
by Eight
Hansieslim ek het cholesterol ook.

Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Sun Jun 21, 2020 2:30 pm
by Eight
Net om te wys hoe skiet die loop. Dis 3 skote op 200m.

Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Sun Jun 21, 2020 2:31 pm
by jankraay
Nou daar is jou antwoord. Bere daai ding tot jy wil kyk of jou loop skoon is.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Sun Jun 21, 2020 2:50 pm
by Lategan1
8, ek het dalk ‘n koper vir jou roer, sonder die borescope!

Bly uitgesort, great groep.

Beste.

Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Sun Jun 21, 2020 4:25 pm
by Hein22
Wat seg quickload? Is jy op node?

Dink net hoe lekker gaan jy slaap as jy weet jou loop het sulke merke en jou lading wat so skiet wil nie met quickload ooreenstem nie.

Laat die geweer jou vertel wanneer daar 'n probleem is en pluk dan jou borescope uit. Tot dan, skiet en geniet!

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Sun Jun 21, 2020 6:54 pm
by Eight
Hein22 wrote: Sun Jun 21, 2020 4:25 pm Wat seg quickload? Is jy op node?

Dink net hoe lekker gaan jy slaap as jy weet jou loop het sulke merke en jou lading wat so skiet wil nie met quickload ooreenstem nie. ImageImage

Laat die geweer jou vertel wanneer daar 'n probleem is en pluk dan jou borescope uit. Tot dan, skiet en geniet!

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Volgens qickload is my node op 3250 en daai was 3270 so basies is ek daar!

Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Sun Jun 21, 2020 7:19 pm
by tripodmvr
Is dit met 70gr koele?

Re: Raad asb, merke in loop

Posted: Sun Jun 21, 2020 8:42 pm
by Eight
87gn maar dit is n 243 Ackley