Page 2 of 2

Re: Plot / Klein plasie inkomste?

Posted: Thu Jun 18, 2020 1:32 pm
by jdpretorius
Jaaaa, oom Marius jy ken van ! :o

Re: Plot / Klein plasie inkomste?

Posted: Thu Jun 18, 2020 7:52 pm
by RevA
'n Klein plasie kan werk, maar nismark is dan jou beste opsie. Stoet diere kan ook 'n opsie wees, maar wins gaan klein wees.
ver genoeg van die dorp kan jy kyk na kleinvee, maar mens werk met 2-3hektaar per kleinvee eenheid (Wes-Vrystaat se getalle). Kyk watter nis daar is wat mens aan kan aandag gee, anders is dit 'n lekker stokperdjie en nie veel meer nie.

Re: Plot / Klein plasie inkomste?

Posted: Thu Jun 18, 2020 8:05 pm
by JJV
Aquaponics, groente/slaai en vis om te bemark. Kyk of dit nie gaan werk nie. Ek kyk daarna, maar goeie water en koue (temp) is tans my probleem, die vis hou nie van koue nie! JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Plot / Klein plasie inkomste?

Posted: Fri Jun 19, 2020 10:12 pm
by JacquesvT
Thanks vir elkeen se insette. Ons het maar besluit om alles eers op ys te sit, te wag vir n beter tyd en dan groter koop.
Waardeer julle tyd!

Sent from my SM-G973F using Tapatalk


Re: Plot / Klein plasie inkomste?

Posted: Sun Jun 21, 2020 11:44 am
by OosKaapJagter