6mm Raad
-
figjam
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm
Re: 6mm Raad
Haha, ok dis goed om te weet. Gewildheid sal maak of ons kwaliteit doppe kan kry of nie.
Nou laat ons hoor by die manne wat weet - behalwe vir fireforming...... Wat kan 'n 6mm Creed doen wat 'n 243 AI nie kan doen nie?
Nou laat ons hoor by die manne wat weet - behalwe vir fireforming...... Wat kan 'n 6mm Creed doen wat 'n 243 AI nie kan doen nie?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Raad
Die 243 AI kan als beter doen, hy sal selfs 'n loop vinniger kan uitskiet 
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 6mm Raad
Hy kan soos sy ouboet primer pockets rek want die manne soek grootdop performance uit die klein doppe
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Raad
figjam wrote: Fri May 29, 2020 12:04 pm Haha, ok dis goed om te weet. Gewildheid sal maak of ons kwaliteit doppe kan kry of nie.
Nou laat ons hoor by die manne wat weet - behalwe vir fireforming...... Wat kan 'n 6mm Creed doen wat 'n 243 AI nie kan doen nie?
Die een voordeel met die 243 size doppe is jy kan koeler stadiger kruit gebruik met die swaarder koels wat veronderstel is om jou beter loop lewe te gee, of dit regtig n plus is of net n goodnite storie is wat ons ons vertel omdat ons 10gr meer kruit gooi as n Dasher vir n ekstra 100fps weet ek ook nie.
My SLR se lands groei bitter min met N160 en die keel lyk nog baie mooi na 750 skote, gaan ek weer n 6mm he na die loop groed? Ek dink die volgende loop gaan moontlik n 1mm groter bore he.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Raad
Daai is nogal 'n interesante som om te maak en wat ek gedoen het is om 'n 284 Win en 'n 7mm RM te vergelyk. die 284 met n560 en die 7 RM met Retumbo. Jy kry omtrent dieselfde loop lewe (bereken) maar die 7mm RM skop die 284 se gat.
Recoil gaan egter meer wees en jy kry nie Lapua doppe vir die RM nie.
Met koeler verbrandende poeier verloor mens ook gewoonlik spoed so mens moet mooi kophou met wat jy vergelyk.
Recoil gaan egter meer wees en jy kry nie Lapua doppe vir die RM nie.
Met koeler verbrandende poeier verloor mens ook gewoonlik spoed so mens moet mooi kophou met wat jy vergelyk.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 6mm Raad
Ek was weer onder die indruk dat stadiger kruite nadelig is vir looplewe
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6mm Raad
[quote]
Daar is darem 'n paar XC's daar buite wat ver ooor die 3000 skote deur het en nog mooi skiet. 'n Top veldskiet man se XC is ook al verby 3000 skote
[/quote]
Gaan ek dan so lank met die 6mm HK skiet,ek dink my 'budget' gaan voor die loop moeg wees
DD

- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 389
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: 6mm Raad
Party manne verkies die langer nek van xc vir die 105gr punte. Blykbaar ook hoekom sekere skuts die SLR verkies met sy lang neg vir daai langer punte.
Ek het xc wat nog nie moeilikheid gegee het nie. My ervaring van xc is dat pretty much altyd op ‘n node is.....gaan nog probeer om grond te gebruik.....redelik seker hy sal steeds mooi skiet
Ek het xc wat nog nie moeilikheid gegee het nie. My ervaring van xc is dat pretty much altyd op ‘n node is.....gaan nog probeer om grond te gebruik.....redelik seker hy sal steeds mooi skiet
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- Boesman1
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm
Re: 6mm Raad
Arnold, hoe ver is jou “jump” op die 105 rdf?Arnold wrote:Met n 24" loop skiet ek n 105gr RDF teen 3020fps met 40.6gr S365 uit my 6 Creed. Lapua doppe en dies is maklik bekombaar.
Wees versigtig vir die 6XC as jy nie die regte kombinasie reamer en dies het nie sukkel mens maar.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm Raad
Ek laai gewoonlik 20 thou van die lande af en het nie met die seating gespeel nie so ek skat hy is daar iewers.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 6mm Raad
My SLR staan nou net onder 3000 skote. Alle skote was of 90gr koeels teen 3250fps of 105gr koeels teen 3030fps en S365 kruit. Hy loop nog mooi so sal sien hoeveel skote hy nog gaan gee.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13585
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Raad
Goeie lewe daai Hein, vir my is alles bo 2000 skote maar n bonus maar mens hoor gereeld van manne wat meer as dit kry met verskeie "groter" 6mms, my 243 het ook so by die 3000 gedoen toe is dit asof ek n knoppie af sit maar die eerste helfde van sy lewe was hy maar net n jag roer wat nooit hard geskiet was nie. Die loop/staal self het seker amper die meeste met dit uit te waai en is seker wat dit so moeilik maak om te bepaal wat loop leeftyd vir n spesifieke kaliber sal wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 6mm Raad
Ek was self verbaas, die geweer het wel al so paar bokke geskiet maar 90% van die skote was veldskiet of baanskiet skote. Gaan maar solank 'n ander loop soek om as backup te hou vir wanneer hy wel besluit om te groet.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.