Page 2 of 2

Re: Hulp met pel se BRNO 223

Posted: Mon Jun 08, 2020 8:57 pm
by Capt. Yoda
Ek sny al my doppe se nekke maar ek het nog nooit n som met n bq ekstra gemaak as ek beplan hoeveel ek wil af skil nie

As jy nou bedoel hoeveel spasie jy tussen jou dop se nek en kamer soek vir die release kan dit enige iets van n halwe thou tot seker 3thou + wees. 2 tot 3thou per kant is n goeie “gap” vir die dop se nek om uit te sit vir n werks geweer

Re: Hulp met pel se BRNO 223

Posted: Tue Jun 09, 2020 8:32 am
by Smith223
Capt. Oblivious wrote: Mon Jun 08, 2020 8:57 pm Ek sny al my doppe se nekke maar ek het nog nooit n som met n bq ekstra gemaak as ek beplan hoeveel ek wil af skil nie

As jy nou bedoel hoeveel spasie jy tussen jou dop se nek en kamer soek vir die release kan dit enige iets van n halwe thou tot seker 3thou + wees. 2 tot 3thou per kant is n goeie “gap” vir die dop se nek om uit te sit vir n werks geweer
Dankie, het maar gevra uit nuuskurigheid.

Re: Hulp met pel se BRNO 223

Posted: Wed Jun 10, 2020 12:33 pm
by Smith223
Manne weereens dankie vir almal se insette, Jaracal het nog 'n geweer aan die skiet gekry!
Dankie aan Oom Driepoot vir die QL berekininge.
Ons het 'n paar met verskillende TPL gelaai en die geweer het nou 'n 5skoot 20mm groepie geskiet.
5m spoed by Chrony :3247fps, SD:14fps , ES:40fps
IMG_2219.JPG

Re: Hulp met pel se BRNO 223

Posted: Wed Jun 10, 2020 1:09 pm
by Armand Steenkamp
Dis goed man! Ek kan nie onthou of dit al gevra was nie maar is daai kolf gepak? Ek reken daai sal ook die groepe effe toe maak!

Re: Hulp met pel se BRNO 223

Posted: Thu Jun 11, 2020 10:38 am
by Capt. Yoda
Smith223 wrote: Sun Jun 07, 2020 12:30 am Hier is 'n paar foto's van die pak proses wat ons vandag deur was:
IMG_21482.JPG

IMG_21502.JPG

IMG_21512.JPG
..

Re: Hulp met pel se BRNO 223

Posted: Thu Jun 11, 2020 11:06 am
by Lategan1
Armand, jy is ou hand hier, lees die draad en vra dan jou gelaaide vraag!! 8)

Beste.

Re: Hulp met pel se BRNO 223

Posted: Thu Jun 11, 2020 9:34 pm
by tripodmvr
Smith223 wrote: Wed Jun 10, 2020 12:33 pm Manne weereens dankie vir almal se insette, Jaracal het nog 'n geweer aan die skiet gekry!
Dankie aan Oom Driepoot vir die QL berekininge.
Ons het 'n paar met verskillende TPL gelaai en die geweer het nou 'n 5skoot 20mm groepie geskiet.
5m spoed by Chrony :3247fps, SD:14fps , ES:40fps
IMG_2219.JPG
Bly om die resultate te sien. Doe so voort.