Page 2 of 6

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 10:00 am
by Draegan
Diesel Dog wrote: Thu May 07, 2020 10:33 pm Ek deel graag die liedjies met julle.



https://youtu.be/8ui9umU0C2g

Ek het nooit gedink ek sal nog 'n Manchester Orchestra aanhanger hier raakloop nie, van alle plekke. Ek geniet hulle musiek verskriklik baie, Simple Math is een van my "all-time favourites".

Edit: Simple Man is een van daai liedjies wat met my siel gesels, en SHINEDOWN se weergawe is genuinely baie goed!

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 12:44 pm
by Wouter Roets
Boys

Ken iemand die?
https://www.youtube.com/watch?v=0-7IHOXkiV8

Groetnis
Wouter

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 1:03 pm
by BenJacobs
Wouter Roets wrote: Fri May 08, 2020 12:44 pm Boys

Ken iemand die?
https://www.youtube.com/watch?v=0-7IHOXkiV8

Groetnis
Wouter
Ek doen oom!! Ek is 'n groot aanhanger van hulle musiek. Bitter mooi

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 1:44 pm
by ruaanb
Wouter Roets wrote: Fri May 08, 2020 12:44 pm Boys

Ken iemand die?
https://www.youtube.com/watch?v=0-7IHOXkiV8

Groetnis
Wouter
Jip is bitter lekker musiek.

Probeer die een. https://www.youtube.com/watch?v=LFskwQjQQ_E

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 2:56 pm
by PWV
Wouter Roets wrote: Fri May 08, 2020 12:44 pm Boys

Ken iemand die?
https://www.youtube.com/watch?v=0-7IHOXkiV8

Groetnis
Wouter
Wouter, ek is seker jy het die verkeerde link geplaas. Kyk net weer. Dalk kan jy dit regstel. ;)

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 3:05 pm
by OosKaapJagter
[/quote]

Wouter, ek is seker jy het die verkeerde link geplaas. Kyk net weer. Dalk kan jy dit regstel. ;)
[/quote]

Die skakel werk reg. Is dit nie dalk net die advertensie aan die begin wat verwarring skep nie?

Re: Mooi musiek

Posted: Fri May 08, 2020 10:50 pm
by Diesel Dog

Re: Mooi musiek

Posted: Sat May 09, 2020 4:22 am
by Matewis28
Nou ja, so paar uit my playlist

Rikus Nel - Bosveld TV
https://youtu.be/zpdq0e_57oY

Jan Jan Jan - Ek bly 'n boer
https://youtu.be/7aWwfTdOJD0

Jan Blohm - Jenny
https://youtu.be/cTcAabN1VqI

Appel - F250
https://youtu.be/Isxz07FmLno

Texas - I don't want a lover
https://youtu.be/qhfSeUqfoP4

Jethro Tait - SAD
https://youtu.be/bQgaIK6Atm0

Kurt Darren - Party Tyd
https://youtu.be/4O1_Uoqbjds

Tizel - Boere Cinderella
https://youtu.be/VRZRosuMC9A

Sunset Sweatshop - Aye
https://youtu.be/OWBhw41-iCw

Sunset Sweatshop - Coming Along
https://youtu.be/gCVYLKXfbFc

Jarred Ricketts - New Life
https://youtu.be/k4qUE1R9Urw

Kip Moore - Backseat
https://youtu.be/Wc7YkcYkQOQ

Baltimora - Tarzan Boy
https://youtu.be/_r0n9Dv6XnY

Midnight Oil - Beds are burning
https://youtu.be/ejorQVy3m8E

John Farnham - You're the voice
https://youtu.be/tbkOZTSvrHs

Queen - Princess of the universe
https://www.youtube.com/watch?v=VEJ8lpCQbyw

Ashley Mcbride - Bible and a .44
https://www.youtube.com/watch?v=NtiX_dCgQ9A

Halestorm - All I wanna do (is make love to you) Remake of an old classic. AWESOME
https://www.youtube.com/watch?v=WK2siEQsADk

Daar is nog bitter baie maar die is so paar om mee te begin

Re: Mooi musiek

Posted: Sat May 09, 2020 11:25 am
by Francoisv
Hier het ek darem nou al mooi musiek leer ken.

My bydrae is 'n geleende Playlist met' n lekker video. Die pilot het sy AR gerig met kamera om self te skiet. Daai man kan vlie..

https://youtu.be/crY6nHH7rzQ


2 daughters. Plenty guns.


Re: Mooi musiek

Posted: Sat May 09, 2020 8:22 pm
by Hansieslim
Ekt eenvoudige smaak, maar hierdie draad het my laat besef hoe uiteenlopende smaak ons almal het (selfs met kalibers) en hoe klein verskeidenheid ek persoonlik eintlik na luister. Hiers so baie (wat julle al geplaas het) wat ek glad nie eens van weet nie. DD se smaak het my laat regop (LOL) sit en oom PWV se Alan Jackson song is vir my ook mooi.

Hier is so paar wat ek onlangs weer waardeer het en laat besef het hoe oud ek al is :
https://www.youtube.com/watch?v=eiWPaEe ... rt_radio=1
https://www.youtube.com/watch?v=F0zUnQX-0Ms
https://www.youtube.com/watch?v=mRpMCG5Wjck

En dan is ek ook seker die enigste Boeremusiekliefhebber ?
https://www.youtube.com/watch?v=SurCJFILmVY
https://www.youtube.com/watch?v=hgafFWWEB28

Vir die van julle wat Gold Rush kyk...Todd Hoffmann kan actually beter sing as wat hy kan goud myn...
https://www.youtube.com/watch?v=X_7zghWA6QY

My 2c

Re: Mooi musiek

Posted: Sun May 10, 2020 1:26 pm
by Knewel
Jan Blohm se Groen Trui, Breyten se Brief, Ruby, Jenny
Gian Groen se Vier Seisoene Kind
Theuns se Sal Jy Bly, Net Voor Die Storms Kom, Namibsroos, Roeper van my Hart

Afrikaans bly maar 'n mooi taal!

Groete




Re: Mooi musiek

Posted: Sun May 10, 2020 3:34 pm
by PWV
Hansie, ek stem ook vir Vicky en Nana.

Re: Mooi musiek

Posted: Mon May 11, 2020 10:12 am
by Chevvy SS
Vir die manne wat van Suid-Wes hou......FHM, laat weet hoe hy loop?

https://www.youtube.com/watch?v=62PLpvZAtAw

Re: Mooi musiek

Posted: Mon May 11, 2020 10:36 am
by Supacow
Ek is deur geen links, maar het iemand al Spoegwolf gese?

Re: Mooi musiek

Posted: Mon May 11, 2020 11:45 am
by FHM
Chevvy SS wrote: Mon May 11, 2020 10:12 am Vir die manne wat van Suid-Wes hou......FHM, laat weet hoe hy loop?

https://www.youtube.com/watch?v=62PLpvZAtAw
Ek het hom in my versameling van gunsteling liedjies, dankie Chev ;)

Re: Mooi musiek

Posted: Mon May 11, 2020 6:32 pm
by pieter h
Moet sê in die geheel het julle almal goeie musiek smaak


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Mooi musiek

Posted: Sun May 17, 2020 8:41 am
by Viking
As jy n oor het vir doedelsak musiek is Highland Cathedral een van die mooiste musiekstukke om na te luister!
Hierdie uitvoering tydens n militêre Tatoo is indrukwekkend - luister die hele video.
https://youtu.be/Yj_3scEyVoI

Re: Mooi musiek

Posted: Sun May 17, 2020 9:31 am
by Lategan1
Viking wrote: Sun May 17, 2020 8:41 am As jy n oor het vir doedelsak musiek is Highland Cathedral een van die mooiste musiekstukke om na te luister!
Hierdie uitvoering tydens n militêre Tatoo is indrukwekkend - luister die hele video.
https://youtu.be/Yj_3scEyVoI
Dankie Viking, uitstaande.

Speel hom deur ‘n surround!

Beste.

Re: Mooi musiek

Posted: Sun May 17, 2020 4:36 pm
by Viking
Daai musiek is gemaak vir surround sound.

Het die voorreg gehad om sedert 1977 deel te wees van n burgermag eenheid met n doedelsak orkes - nou nog met jaarlikse herdenking parade speel die manne vir jou n knop in die keel.

Re: Mooi musiek

Posted: Sun May 17, 2020 4:58 pm
by Lategan1
En ken ons generasie nie die knop in die keel nie!

Beste.

Re: Mooi musiek

Posted: Tue May 19, 2020 2:30 pm
by FHM
https://www.youtube.com/watch?v=eke3l8Tmqdc
Jis manne, wie van julle het al die vid gekyk en liedjie geluister...?
Hel amper verlang ek terug, beste 2 jaar wat ek nie oor wil he nie...
Ek dink bok het die herinneringe goed gestand gedoen met die lied en vid.

Re: Mooi musiek

Posted: Tue May 19, 2020 3:41 pm
by Lategan1
Dankie Francois. Roerend.

Beste.

Re: Mooi musiek

Posted: Tue May 19, 2020 10:05 pm
by Blink Stefaans
Van ek kan onthou is die lied my gunsteling.
https://youtu.be/qsocZrEcp0Y

Re: Mooi musiek

Posted: Tue May 19, 2020 10:34 pm
by BenJacobs
Blink Stefaans wrote: Tue May 19, 2020 10:05 pm Van ek kan onthou is die lied my gunsteling.
https://youtu.be/qsocZrEcp0Y
Eerste keer wat ek die lied hoor, maar dit is ongelooflik mooi!!!
Dankie vir die deel.
Groete Ben

Re: Mooi musiek

Posted: Wed May 20, 2020 8:13 am
by DWB