FFP teleskoop vir nagskiet

User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: FFP teleskoop vir nagskiet

Post by Pappabeer »

Het jy al nie Sig Sauer Tango4 gekyk met n Mill:Mill reticle?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FFP teleskoop vir nagskiet

Post by Danie01 »

Dankie vir almal se insette, ek kon n vortex pst gen 2 ffp teen ou prys kry en gaan hom n kans gee.

Groete

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: FFP teleskoop vir nagskiet

Post by Ranger »

Danie01 wrote: Tue Apr 28, 2020 1:17 pm Wat is die goedkoopste ffp teleskoop, bo R10k wat sy werk goed sal doen?

Ek weet van die volgende wat moontlik goed sal werk (ek skat almal van hierdie is onder R16k)

- meopta optica 6 3-18x56
- Rudolph 6-24x50
- vortex diamondback 6-24x50
- vortex pst 5-25x50 (eerste generasie)
- dan die nuwe elememt titan 5-25x56


Wat sal die beste koop uit daai wees? Weet iemand van n vortex pst gen 2 ffp wat nog teen die ou voorraad se prys is?

As jy ffp wil gaan moet mens eerder na die R20k plus teleskope kyk of sal bogenoemde werk? Sien die nuwe pst gen 2's is nou R21k plus.

Die nuwe element titan lyk aanloklik met sy 34mm tube, zero stope en illumination wat die vortex diamomd tactical nie het nie. Elders ook op die forum bespreek.

Hoe gelukkig is die manne met hul Rudolphs?

Kom ons vergeet eers nou van die nagskiet, ek sien ek moet maar eerder n doelgerigte opset hê vir elke gebruik.

Groete

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Are the a Meopta Optika6’s available online SA already?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: FFP teleskoop vir nagskiet

Post by Danie01 »

Ranger wrote:
Danie01 wrote: Tue Apr 28, 2020 1:17 pm Wat is die goedkoopste ffp teleskoop, bo R10k wat sy werk goed sal doen?

Ek weet van die volgende wat moontlik goed sal werk (ek skat almal van hierdie is onder R16k)

- meopta optica 6 3-18x56
- Rudolph 6-24x50
- vortex diamondback 6-24x50
- vortex pst 5-25x50 (eerste generasie)
- dan die nuwe elememt titan 5-25x56


Wat sal die beste koop uit daai wees? Weet iemand van n vortex pst gen 2 ffp wat nog teen die ou voorraad se prys is?

As jy ffp wil gaan moet mens eerder na die R20k plus teleskope kyk of sal bogenoemde werk? Sien die nuwe pst gen 2's is nou R21k plus.

Die nuwe element titan lyk aanloklik met sy 34mm tube, zero stope en illumination wat die vortex diamomd tactical nie het nie. Elders ook op die forum bespreek.

Hoe gelukkig is die manne met hul Rudolphs?

Kom ons vergeet eers nou van die nagskiet, ek sien ek moet maar eerder n doelgerigte opset hê vir elke gebruik.

Groete

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Are the a Meopta Optika6’s available online SA already?
Nie waarvan ek weet nie en nou met lockdown is dit moelik vir handelaars om by die agente te hoor, of altans was seker moeilik. Omdat ek onseker was en niemand my kon sê of daar voorraad is nie het ek maar vir die vortex gegaan.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Post Reply