Page 2 of 2
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 20, 2020 9:06 am
by Landcruiserman
Wouter, se bietjie waar kry julle van daai 115 DTAC's in die hande??? Ek is in die Kaap....
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 20, 2020 9:26 am
by BeesBreet
Landcruiserman wrote:Wouter, se bietjie waar kry julle van daai 115 DTAC's in die hande??? Ek is in die Kaap....
CMH
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 20, 2020 9:46 am
by junglejulian
jul vergeet van die teiken skiet gedeelte waar recoil ook n rol speel.bc en windskuif alleen is nie alles nie.jy moet die teiken darem nog kan raakskiet na 60 skote soos met die NRL/PRS tipe kompitisies.
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 20, 2020 9:59 am
by Arnold
Andre308 wrote: Thu Feb 20, 2020 7:52 am
Arnold wrote: Wed Feb 19, 2020 2:50 pm
Ek skiet 'n 6 Creed met 24" loop.
105gr RDF (G7 BC van 0.294 .. getoets en dit werk) @ 3020 fps
Vir
teikenskiet skop dit enige 6.5 Creedmoor met konventionele teiken koeëls se gat.
Loop leeftyd gaan minder wees en afhangend van die afstand seker minder energie op die teiken.
Ek sal maar hier dop hou en kyk waneer Arnold sy stelling kom regmaak hier bo.
n 6mm 105gr RDF teen 3020fps wen nie die wind skuif van n 6.5mm 147gr ELD-M teen 2710fps nie....
Andre, ek kom maak dit reg hierso so gou ek self die BC van die 147gr bevestig het maar dit sal dan ook maar net effe minder windskuif wees en nie trajek nie. Die 6mm met sy minder recoil help baie dat mense beter kan skiet ... slefs vir my wat al redelik lank skiet

Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 20, 2020 10:13 am
by Toyrsi
Pel skiet n 243 Ack met 30".
105RDF teen 3270 met gemak.
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 20, 2020 11:53 am
by Rem
So jy wil kwesbokke plat trek. Jy het n 3006 oorweeg en jy gaan herlaai.. wat van jy skiet n 300wsm met 178eldx teen 2950fps? Terugskop gaan dieselfde wees en wind. Daar sal jy ook heel ok wees?
Eks dalk bietjie "pro" 300wsm maar "it fits the profile". As jy kwesbokke skiet, kry jy nie altyd kans om mooi kopskote te skiet nie so bietjie meer slaankrag is seker welkom?my 2c
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 20, 2020 11:57 am
by Roger
Apie wrote: Thu Feb 20, 2020 7:18 am
Dan is trajek belangrik siende dit langer skote gaan wees.
Ek glo iets soos daai
6.5-284 wat hier geadverteer op Jaracal lekker sal werk.
Jou standaard 243 sal ook goed doen.
As jy 80gr Krieke laai sal jy ‘n swartwillie van meeste hoeke kan aanval
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kan jy my daai link wys asb.
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 20, 2020 2:21 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Thu Feb 20, 2020 9:02 am
Cappie
Wow nou ou poon, dit is nog nie tyd vir rum nie! Klein slukkies my maat, klein slukkies...
Oubaas, vat daai 243AI dop van jou in QL dan sit jy n 115gr Dtac in en maak die dop tot bo vol met Norma se MRP en kyk wat die skerempie vir jou se.
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Fri Feb 21, 2020 10:58 am
by Wouter Roets
Capt. Oblivious wrote: Thu Feb 20, 2020 2:21 pm
Wouter Roets wrote: Thu Feb 20, 2020 9:02 am
Cappie
Wow nou ou poon, dit is nog nie tyd vir rum nie! Klein slukkies my maat, klein slukkies...
Oubaas, vat daai 243AI dop van jou in QL dan sit jy n 115gr Dtac in en maak die dop tot bo vol met Norma se MRP en kyk wat die skerempie vir jou se.
Poon
Van wanneer af boks die SLR en die 243 Ackley in dieselfde kryt? Nieteenstaande nie eers die Ackley kan dit reg kry uit n 24 duim loop nie.
Groetnis
Wout
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Fri Feb 21, 2020 11:46 am
by Capt. Yoda
Die SLR is eintlik die regte 243improved jong, as ek nou nie my foon laas vir die minderbevoregtes gegee het nie sou ek jou n crony shot kon wys van wat hy met n 105gr kan doen, my loop is wel bq langer as 24" en ek gebruik QL net as n indicator....party keer

Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 27, 2020 10:55 am
by Wouter Roets
Capt. Oblivious wrote: Fri Feb 21, 2020 11:46 am
Die SLR is eintlik die regte 243improved jong, as ek nou nie my foon laas vir die minderbevoregtes gegee het nie sou ek jou n crony shot kon wys van wat hy met n 105gr kan doen, my loop is wel bq langer as 24" en ek gebruik QL net as n indicator....party keer
Cappy duidelik is rum nie jou maat nie... Jy laat my nou dink aan daai ou in die Polo advertensie met die padroller. Wat was dit ... because you'l think you can! Ai Cappy...
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 27, 2020 12:50 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote: Thu Feb 27, 2020 10:55 am
Capt. Oblivious wrote: Fri Feb 21, 2020 11:46 am
Die SLR is eintlik die regte 243improved jong, as ek nou nie my foon laas vir die minderbevoregtes gegee het nie sou ek jou n crony shot kon wys van wat hy met n 105gr kan doen, my loop is wel bq langer as 24" en ek gebruik QL net as n indicator....party keer
Cappy duidelik is rum nie jou maat nie... Jy laat my nou dink aan daai ou in die Polo advertensie met die padroller. Wat was dit ... because you'l think you can! Ai Cappy...
Because I know I can!
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 27, 2020 1:27 pm
by Wouter Roets
Ai...
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Thu Feb 27, 2020 3:23 pm
by Capt. Yoda
Jyt my nou al so lus vir Rum ek pak maar my goed vir die dag
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Mon Mar 09, 2020 6:00 pm
by Piet Breedt
Dit hang af wat jy met die geweer wil doen. Albei is baie lekker jag kalibers, maar die 6.5mm gee vir jou die opsie om swaarder koeëls te laai. As jy nie die afstand ken, skiet die 6mm baie platter as die 6.5mm. In my geval het ek n 6mm gekoop omdat ek kompetisies skiet waar die afstande geskat moet word, en daar is die 6mm beslis beter, Ek het ook n .260 Rem wat n 6.5mm is en beina identies is balisties aan die 6.5 Creedmoor, maar hy werk nie so goed as die afstande onbekend is nie. Op n baan met vaste afstande is hy uitstekend. Met deesdae se muzzle breaks wat jy kry, is die terugskop ook nie regtig meer n faktor. Die lawaai en blast faktor is egter dan nog n kwessie om oor te bekommer.
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Mon Mar 09, 2020 6:28 pm
by Capt. Yoda
Piet Breedt wrote: Mon Mar 09, 2020 6:00 pm
Dit hang af wat jy met die geweer wil doen. Albei is baie lekker jag kalibers, maar die 6.5mm gee vir jou die opsie om swaarder koeëls te laai. As jy nie die afstand ken, skiet die 6mm baie platter as die 6.5mm. In my geval het ek n 6mm gekoop omdat ek kompetisies skiet waar die afstande geskat moet word, en daar is die 6mm beslis beter, Ek het ook n .260 Rem wat n 6.5mm is en beina identies is balisties aan die 6.5 Creedmoor, maar hy werk nie so goed as die afstande onbekend is nie. Op n baan met vaste afstande is hy uitstekend. Met deesdae se muzzle breaks wat jy kry, is die terugskop ook nie regtig meer n faktor. Die lawaai en blast faktor is egter dan nog n kwessie om oor te bekommer.
Oom Piet, het Oom die Howa gekoop?
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Mon Mar 09, 2020 8:59 pm
by Izak H
As ek so 1 of 2 gedagtes kan deel rondom kwesbokke plat trek :
- skoot plasing is 90% die oorsaak van kwesbokke
- kies bietjie "harder" punte sodat jy seker is jy haal die binnekant (ek verkies Sierra punte)
- maak seker waar om koeël in te "stuur" om bok te stop
- soos oom piet sê - "horses for courses"
jy kan afstand meet op kwesbok so jy kan dan 6.5 lekker gebruik want di afstand is bekend
- 338 en 300wsm : die 1 brand onnodig baie kruit vir jou doel en di ander 1 se komponente (doppe, dies) is ongemaklik duur
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Mon Mar 09, 2020 9:03 pm
by Izak H
Ek ph op 'n jagplaas met wild van Springbok tot Eland, en verkies my 300winmag met 180gr Sierra of Speer punte, ons doen baie koöperatiewe jagte en kry te doen met alle tipe kalibers.
Daarom kies waarmee jy gemaklik gaan wees
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Wed Mar 11, 2020 6:49 pm
by Mellies
Izak H wrote: Mon Mar 09, 2020 8:59 pm
As ek so 1 of 2 gedagtes kan deel rondom kwesbokke plat trek :
- skoot plasing is 90% die oorsaak van kwesbokke
- kies bietjie "harder" punte sodat jy seker is jy haal die binnekant (ek verkies Sierra punte)
- maak seker waar om koeël in te "stuur" om bok te stop
- soos oom piet sê - "horses for courses"
jy kan afstand meet op kwesbok so jy kan dan 6.5 lekker gebruik want di afstand is bekend
- 338 en 300wsm : die 1 brand onnodig baie kruit vir jou doel en di ander 1 se komponente (doppe, dies) is ongemaklik duur
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk
Sierra hard???
Ek dink net n witbrood is sagter as n sierra...dis maar my beskeie opinie.
Met n vleisie...
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Wed Mar 11, 2020 6:56 pm
by savage(P Coetzer)
Net n baie vars witbrood....
Re: 6.5mm CM VS 6mm CM
Posted: Wed Mar 11, 2020 7:15 pm
by Izak H
Ek kry sover die beter resultate met Sierra 180gr punte in my 300wm teenoor Hornady 180gr vir nog bekostigbare prys
Sent from my VOG-L09 using Tapatalk