Page 2 of 5
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Tue Apr 28, 2020 6:35 pm
by Eduard Venter
1 aand 1 jakkals
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sun May 03, 2020 12:43 pm
by BeesBreet
1 aand en 14 Jakkalse
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Mon May 04, 2020 2:11 pm
by Geno
| Skut | Nag/Nights | Jakkals/Jackal | Katte |
| BeesBreet | 15 | 110 | 0 |
| CobusCobb | 0 | 0 | 0 |
| Eduard Venter | 2 | 2 | 1 |
| G and G | 13 | 62 | 2 |
| HennieC | 0 | 0 | 0 |
| Henrie_270 | 0 | 0 | 0 |
| Hugo S | 0 | 0 | 0 |
| Jackalsniper | 0 | 0 | 0 |
| Jakkals061 | 0 | 0 | 0 |
| Jakkals321 | 0 | 0 | 0 |
| Jakkalsmeister | 0 | 0 | 0 |
| jankraay | 0 | 0 | 0 |
| Katjak | 0 | 0 | 0 |
| KSV | 0 | 0 | 0 |
| kwagga | 0 | 0 | 0 |
| Malan123 | 2 | 9 | 0 |
| Reggie Gerber | 0 | 0 | 0 |
| Somerset Ondier Beheer | 0 | 0 | 0 |
| Tampie | 0 | 0 | 0 |
| theedge | 3 | 5 | 0 |
| TS Varminting | 0 | 0 | 0 |
| Wayne and Andrew | 0 | 0 | 0 |
| Wielie Waps | 0 | 0 | 0 |
| Willian | 0 | 0 | 0 |
| willienel | 0 | 0 | 0 |
| TOTALE | 32 | 188 | 3 |
| GROOT TOTAAL | 191 | | |
Opgedatteer:
Beesbreet
G&G
Eduard
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Wed May 06, 2020 1:12 am
by Eduard Venter
1 aand 1 jakkals asb
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Fri May 15, 2020 3:52 pm
by Geno
| Skut | Nag/Nights | Jakkals/Jackal | Katte |
| BeesBreet | 15 | 110 | 0 |
| CobusCobb | 0 | 0 | 0 |
| Eduard Venter | 3 | 3 | 1 |
| G and G | 15 | 78 | 2 |
| HennieC | 0 | 0 | 0 |
| Henrie_270 | 0 | 0 | 0 |
| Hugo S | 0 | 0 | 0 |
| Jackalsniper | 0 | 0 | 0 |
| Jakkals061 | 0 | 0 | 0 |
| Jakkals321 | 0 | 0 | 0 |
| Jakkalsmeister | 0 | 0 | 0 |
| jankraay | 0 | 0 | 0 |
| Katjak | 0 | 0 | 0 |
| KSV | 0 | 0 | 0 |
| kwagga | 0 | 0 | 0 |
| Malan123 | 2 | 9 | 0 |
| Reggie Gerber | 0 | 0 | 0 |
| Somerset Ondier Beheer | 0 | 0 | 0 |
| Tampie | 0 | 0 | 0 |
| theedge | 3 | 5 | 0 |
| TS Varminting | 0 | 0 | 0 |
| Wayne and Andrew | 0 | 0 | 0 |
| Wielie Waps | 0 | 0 | 0 |
| Willian | 0 | 0 | 0 |
| willienel | 0 | 0 | 0 |
| TOTALE | 35 | 205 | 3 |
| GROOT TOTAAL | 208 | | |
Opgedatteer:
G&G 2x nagte en 16x jakkalse
Eduard 1x nag en 1x jakkals
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sat May 16, 2020 3:12 am
by jankraay
1 aand en 2 jakkalse asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sun May 17, 2020 5:27 am
by jankraay
1 aand en 5 jakkalse asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sat May 23, 2020 1:37 am
by jankraay
1 aand en 2 jakkalse asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sun May 24, 2020 4:48 am
by jankraay
1 aand en 12 jakke asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sun May 24, 2020 4:49 am
by BeesBreet
1 aand en 30 vir my
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sun May 24, 2020 4:51 am
by jankraay
BeesBreet wrote:1 aand en 30 vir my
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Liewe ouers!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Tue May 26, 2020 8:02 am
by LN (Louis)
jankraay wrote: Sun May 24, 2020 4:51 am
BeesBreet wrote:1 aand en 30 vir my
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Liewe ouers!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sê steeds hule teel met jakkelse daar in KZN, anders was die een 'n vingerfout.
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Tue May 26, 2020 8:47 am
by Lategan1
Ja of hy is ‘n skaapteller wat vergeet het hy moenie in veelvoude tel wanneer jakkies tel nie! Sy vingers ken net een faktor?

Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Tue May 26, 2020 9:48 am
by BeesBreet
Kerels, ek lag nou lekker.
Die plaas wat ek nou Saterdag 30 jakkalse gedood het, het ek nou vir die 2de keer gejag, eerste keer was in desember 2019 en het 21 die nag geskiet.
Dit is n melkboer wat omsingel is met of plantasies of parkeraad of staatsgrond. Die jakkalse teel om hom en daar word niks beheer toegepas nie, en dan is die kos vollop by hom. As hy omring was met boere dan was dit n ander storie.
Ja hier is die jak populasie ook digter net soos wat ons dra krag beter is as die karoo bv.
Maar ons het nie meer jakkalse as die oos vrystaat bv. Die populasie is gekoppel aan die kos. Ek dink dit is vanselfsprekend.
Dink iemand moet n ander draad oop maak as ons dit gaan bespreek, maar moet die een skoon hou vir die manne wat die getalle op dateer.
Mooi dag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Tue May 26, 2020 1:46 pm
by Lategan1
Beesbreet, probleem is, die gesels het juis begin omrede hierdie draad te skoon gehou word, die manne se bydrae is min.
Vir ons dorp jakkelskykers is dit lekker om saam te jag! Hou die tabel aan die rol!
Dan swyg ek maar tydens inperking.
Beste.
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Wed May 27, 2020 8:32 pm
by jakkat
As jy my kan add, 2 nagte 2 jakke een kat.
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sat May 30, 2020 10:17 am
by jankraay
1 aand en 1 jakkals asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Fri Jun 05, 2020 2:05 am
by BeesBreet
2 nagte 7 Jakkalse en 1 kat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sun Jun 14, 2020 11:23 am
by BeesBreet
More julle. Nog een aand en 7 Jakkalse
Totaal moet nou lees 19nagte en 154jakkalse en 1kat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sun Jun 14, 2020 12:01 pm
by jankraay
Iemand moet my leer dan sal ek help opdateer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sun Jun 14, 2020 12:30 pm
by BeesBreet
jankraay wrote:Iemand moet my leer dan sal ek help opdateer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit word op comper gedoen... ek ongelukkig sulke luukshede nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Fri Jun 19, 2020 1:21 am
by jankraay
1 aand en 7 jakkalse asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sat Jun 20, 2020 12:38 am
by BeesBreet
2 aande en 7 Jakkalse
Baie dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Sat Jun 20, 2020 11:09 pm
by jankraay
1 aand met 1 jakkals asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jakalse/Rooikatte 2020
Posted: Wed Jun 24, 2020 12:55 pm
by Geno
| Skut | Nag/Nights | Jakkals/Jackal | Katte |
| BeesBreet | 21 | 161 | 1 |
| CobusCobb | 0 | 0 | 0 |
| Eduard Venter | 3 | 3 | 1 |
| G and G | 18 | 105 | 2 |
| HennieC | 0 | 0 | 0 |
| Henrie_270 | 0 | 0 | 0 |
| Hugo S | 0 | 0 | 0 |
| Jackalsniper | 0 | 0 | 0 |
| Jakkals061 | 0 | 0 | 0 |
| Jakkals321 | 0 | 0 | 0 |
| Jakkalsmeister | 0 | 0 | 0 |
| Jakkat | 2 | 2 | 2 |
| jankraay | 7 | 30 | 0 |
| Katjak | 0 | 0 | 0 |
| KSV | 0 | 0 | 0 |
| kwagga | 0 | 0 | 0 |
| Malan123 | 2 | 9 | 0 |
| Reggie Gerber | 0 | 0 | 0 |
| Somerset Ondier Beheer | 0 | 0 | 0 |
| Tampie | 0 | 0 | 0 |
| theedge | 3 | 5 | 0 |
| TS Varminting | 0 | 0 | 0 |
| Wayne and Andrew | 0 | 0 | 0 |
| Wielie Waps | 0 | 0 | 0 |
| Willian | 0 | 0 | 0 |
| willienel | 0 | 0 | 0 |
| TOTALE | 53 | 306 | 6 |
| GROOT TOTAAL | 312 | | |
Opgedatteer:
G&G 3x nagte en 18x jakkalse
Beesbreet 6 nagte, 51 jakkalse 1 kat
Jankraay 7 nagte, 30 jakkalse
Jakkat 2 nagte, jakkalse 2 katte