Page 2 of 2

Re: Husqvarna gewere

Posted: Wed Nov 13, 2019 8:43 am
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote: Wed Nov 13, 2019 8:05 am
Jy kon 3 ordentlike kalibers gekoop het !!!
Nou hoe bedoel meneer nou, tot Armand het al tot sy sinne gekom ....ons moet nou nog net jou kop swaai om die liggie te sien ++>:

Re: Husqvarna gewere

Posted: Wed Nov 13, 2019 6:52 pm
by cobusvh
Ek dink jy het goeie smaak.

Re: Husqvarna gewere

Posted: Fri Nov 22, 2019 10:34 am
by win270
Askari wrote: Tue Nov 12, 2019 8:23 am
jdpretorius wrote: Sat Nov 09, 2019 4:57 pm Hy's nog pragtig
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Volgens myne se reeksnommer is hy 'n 1951 model. Hy loop so mooi dat ek sommer 'n Husky kettingsaag ook gekoop het ;D
My .270 is ook in vroeƫ 1950s nuut gekoop. Hy skiet en hanteer steeds soos 'n droom.