Nou hoe bedoel meneer nou, tot Armand het al tot sy sinne gekom ....ons moet nou nog net jou kop swaai om die liggie te sien
Husqvarna gewere
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Husqvarna gewere
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
cobusvh
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon May 20, 2019 11:28 am
Re: Husqvarna gewere
Ek dink jy het goeie smaak.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Husqvarna gewere
My .270 is ook in vroeë 1950s nuut gekoop. Hy skiet en hanteer steeds soos 'n droom.Askari wrote: Tue Nov 12, 2019 8:23 amVolgens myne se reeksnommer is hy 'n 1951 model. Hy loop so mooi dat ek sommer 'n Husky kettingsaag ook gekoop hetjdpretorius wrote: Sat Nov 09, 2019 4:57 pm Hy's nog pragtig
As die niskurigheid jou oorval dan kan jy op Gunboard gaan rond loer vir model informasie. Die manne daar het nogal gehelp.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk![]()