Page 2 of 6
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Nov 17, 2019 8:25 pm
by Diesel Dog
Gaan nie lym gebruik nie .Press fit met cross pin is die plan.
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Mon Nov 18, 2019 5:09 pm
by Diesel Dog
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/24ce01d015b684952a50a493a4eb2046.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/589f1aca81d086dacf9613433f377ef0.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/62496ad45d69929eea092079a4e579e7.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Tue Nov 19, 2019 7:47 pm
by Diesel Dog
Vorder maar stadig.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191119/1431176b05cc8b615a88342bab06580c.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Wed Nov 20, 2019 4:16 pm
by tau
Genugtig dit lyk goed!!!
Re: Swaar diens bipod
Posted: Thu Nov 21, 2019 7:46 pm
by Diesel Dog
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191121/3a8ff54359e10b21a719281f34a7fb9e.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Nov 22, 2019 8:23 am
by Diesel Dog
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191122/9e179129080002de0d5c3c91affc1b71.jpg
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Nov 22, 2019 3:15 pm
by Diesel Dog
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Nov 22, 2019 3:30 pm
by Diesel Dog
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Nov 23, 2019 5:01 pm
by Diesel Dog
Gaan more solank leef baan toe en kyk wat die bipod maak.
DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Nov 23, 2019 7:26 pm
by Geno
Welgedaan DD. Daai lyk netjies.
Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Nov 23, 2019 7:35 pm
by Diesel Dog
Dankie Geno, ek weet nie wat ek verkeerd doen nie maar ek kan nie die fotos reg laai nie.Het so bietjie afgewyk van die oorspronklike ontwerp maar ek is tevrede met die resultaat.
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Nov 23, 2019 8:05 pm
by jankraay
DD jy het talent met daai werk wel gedaan. Hou ons op hoogte! Lyk soos n love child tussen Oom Tier One en Tannie Phoenix! Baie smart!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sat Nov 23, 2019 10:09 pm
by jdpretorius
Baie netjies DD
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Sun Nov 24, 2019 10:32 am
by Gawie(13mm)
Re: Swaar diens bipod
Posted: Mon Nov 25, 2019 2:00 pm
by Diesel Dog
Kannie van Tapatalk by die post uitkom nie ?
Die bipod gee die skut n groot voordeel, soveel so dat daar nou bespiegel word of die wat met normale bipods skiet nie n handicap moet kry nie.
Ek wil nog een maak met minder eksotiese material en meer bekostigbare metodes en kyk of dit nie aan die behoeftes voldoen.
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Mon Nov 25, 2019 3:40 pm
by Landcruiserman
DD,
daai is mooi werk hoor!!
Net gou iets anders - waar kon jy carbon tube opspoor??? Ek sukkel my vrek hier in die Kaap - soek 30 of 35mm buite diameter. Niemand kan my help nie - het nou al na roeispane ook gekyk.... Dis vir iets heel anders, ek benodig so 1.2m
Re: Swaar diens bipod
Posted: Mon Nov 25, 2019 4:26 pm
by Diesel Dog
Landcruiserman wrote: Mon Nov 25, 2019 3:40 pm
DD,
daai is mooi werk hoor!!
Net gou iets anders - waar kon jy carbon tube opspoor??? Ek sukkel my vrek hier in die Kaap - soek 30 of 35mm buite diameter. Niemand kan my help nie - het nou al na roeispane ook gekyk.... Dis vir iets heel anders, ek benodig so 1.2m
http://cmchobbies.co.za/shop/carbon-fib ... -materials
Bld 2
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Wed Nov 27, 2019 10:42 pm
by Diesel Dog
New design for next prototype.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Tue Dec 03, 2019 7:13 pm
by Diesel Dog
Tweede prototipe amper klaar.
DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Tue Dec 03, 2019 7:44 pm
by JPS
Baie netjies DD
Wat weeg die 2 proto tipes?
Re: Swaar diens bipod
Posted: Tue Dec 03, 2019 8:15 pm
by jdpretorius
Baie netjies DD, jy mag maar
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Tue Dec 03, 2019 8:51 pm
by Diesel Dog
JPS wrote: Tue Dec 03, 2019 7:44 pm
Baie netjies DD
Wat weeg die 2 proto tipes?
Die tweede een weeg 1.5KG sonder om hom te" Skeletonize" maar aan die swaarkant die doel met die bypod is om n sterk bibod te he vir longrange gonge skiet waar daar nie gewigbeperkings is nie .As kostes nie n beperking was nie sou dit helfte ligter kon wees.
DD
Re: Swaar diens bipod
Posted: Thu Dec 05, 2019 7:32 pm
by Diesel Dog
Die tweede prototipe is klaar en gaan hom die naweek in n kompetiesie toets.
DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Dec 06, 2019 7:25 am
by Pinkes
vir interessantheid...Wat weeg die 2 bipods?
Re: Swaar diens bipod
Posted: Fri Dec 06, 2019 8:04 am
by Geno
Diesel Dog wrote: Thu Dec 05, 2019 7:32 pm
Die tweede prototipe is klaar en gaan hom die naweek in n kompetiesie te toets.
DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk