Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Die fotos se kwaliteit is nie wat wonders nie.
Vir my lyk dit darem of daar nie iewers skade is by die kroon, in die loop of by die lande nie.
As iemand iets kan raaksien, laat my weet asb
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Net n vraag... het jy die ringe getorque of met die hand vasgedraai? As jy te styf vasdraai kan jy die scope se buis beskadig.
Laat weet wat sê Formalito se manne...
Het 'n ander scope kon opsit en die naweek 'n paar skote gaan skiet.
Groeperings is konstant, maar glad nie na wense nie. Gelukkig nie die nagmerrie wat voorheen afgespeel het nie !
My gevolgtrekking - scope is moeg.
308913de-4933-4d56-ab5f-bea86a78a1f0.jpg
Nou werk aan ladings...
Volgens my is die lading op node:
Het jy dieselfde Leopold ringe gebruik as tevore?
Jy moet nou die ou scope laat toets op 'n geweer wat reg skiet om te verseker dat die scope wel "moeg" is.
Ek dink jou groepe gaan verbeter as jy die lading verminder en vir die node naby 2650ft/s soek.
Hercules Louw wrote:Het jy dieselfde Leopold ringe gebruik as tevore?
Jy moet nou die ou scope laat toets op 'n geweer wat reg skiet om te verseker dat die scope wel "moeg" is.
Ek dink jou groepe gaan verbeter as jy die lading verminder en vir die node naby 2650ft/s soek.
Ja ek het dieselfde ringe gebruik. Verander net een ding op 'n slag.
Ek het gaan kyk na die Sako Optilocks, maar hulle gaan te hoog sit vir my om behoorlike cheek weld te kry, selfs met die Extra Low ringe.
Ek het ook gekyk na die laer node en dit lyk nie te sleg nie, sal hom beslis toets.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster