Lovex dryfmiddel
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Ek het al baie produkte van Kiril gekoop en sy diens was nog altyd baie goed.
Julle kan gerus probeer.
Julle kan gerus probeer.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lovex dryfmiddel
Enige terugvoering Capt? Watter een gaan jy gebruik?Capt. Oblivious wrote:Behoort in die week n blik of 2 te kry om te toets in die gradeboog
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13649
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Swede wrote:Enige terugvoering Capt? Watter een gaan jy gebruik?Capt. Oblivious wrote:Behoort in die week n blik of 2 te kry om te toets in die gradeboog
Man moet werk ook broer
D073.6
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lovex dryfmiddel
Capt. Oblivious wrote:Swede wrote:Enige terugvoering Capt? Watter een gaan jy gebruik?Capt. Oblivious wrote:Behoort in die week n blik of 2 te kry om te toets in die gradeboog
Man moet werk ook broer
D073.6
And as thy days, so shall thy strength be
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Lovex dryfmiddel
Is daar al enige iemand wat die kruit bietjie getoets het?
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Lovex dryfmiddel
Is daar enigiemand wat die rumour kan bevestig dat Lovex dalk Sonchem in 'n ander verpakking is?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lovex dryfmiddel
Kyk na DD se post, dit is 'n ander kleur en dit het 'n anderse reukHansieslim wrote:Is daar enigiemand wat die rumour kan bevestig dat Lovex dalk Sonchem in 'n ander verpakking is?
And as thy days, so shall thy strength be
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Hansie, daai rumoer het seker by die groot winkel begin? Mense wat dit glo, glo seker ook aan die Paas haas.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Lovex dryfmiddel
LOL...Ek dink nie dit is so vergesog nie. Reuk en kleur kan maklik verander word...dink ek. Ek sal maar net daarvan hou om die waarheid te weet.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Wat hulle waar kon kry om te pak?Hansieslim wrote:Is daar enigiemand wat die rumour kan bevestig dat Lovex dalk Sonchem in 'n ander verpakking is?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Lovex dryfmiddel
Dink bietjie hieroor. Ons keizers doen alles in hulle vermoë om dit al hoe moeiliker vir ons te maak. Van lisensieaansoeke tot loopvervangings en hulle slaag nie regtig om ons moed te breek nie. Dink julle nie dit is moontlik dat hulle kruit nie net duur wil maak nie, maar ook skaars wil maak? Ja ek weet daar was n brand of ontploffing by Sonchem. Ek wonder maar net hieroor.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lovex dryfmiddel
Het iemand al die kruit getoets of nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Ek het nou net my S070 by Cobus gekry. Hy wil dit die week in sy 243AI gaan toets.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Lovex dryfmiddel
Daar is `n greintjie waarheid in die feit dat Somchem dryfmiddel vantevore uitgevoer is. In die ou dae was Somchem na die VSA uitgevoer en as Accurate Arms dryfmiddel herverpak en bemark. AA2230 was byvoorbeeld S-321, AA4350 was S-365, ens. Dis ook die rede hoekom Johan Loubser en nog iemand (kan nie nou die persoon se naam onthou nie) destyds vir Accurate Arms in die VSA gaan werk het (en nog steeds vir hulle werk). Hulle het `n groot hand gehad in die ontwikkeling en het die produkte eerstehands geken.
Met die nuwe bedeling en die gepaardgaande agteruitgang van kwaliteit standaarde is hierdie ooreenkoms op `n stadium gekanselleer. Dit was waarskynlik Somchem se grootste afsetgebied vir dryfmiddel naas die SAW.
Ek sien egter op die internet dat Lovex nou dieselfde ooreenkoms het met Accurate Arms en dat Lovex se dryfmiddels nou in die VSA onder die AA handelsmerk verkoop word. Dit behoort `n goeie aanduiding te wees van die kwaliteit van hulle produkte. Die Tsjegge skiet en laai al ammunisie vir baie jare en hulle behoort te weet wat hulle doen nie.
Met die nuwe bedeling en die gepaardgaande agteruitgang van kwaliteit standaarde is hierdie ooreenkoms op `n stadium gekanselleer. Dit was waarskynlik Somchem se grootste afsetgebied vir dryfmiddel naas die SAW.
Ek sien egter op die internet dat Lovex nou dieselfde ooreenkoms het met Accurate Arms en dat Lovex se dryfmiddels nou in die VSA onder die AA handelsmerk verkoop word. Dit behoort `n goeie aanduiding te wees van die kwaliteit van hulle produkte. Die Tsjegge skiet en laai al ammunisie vir baie jare en hulle behoort te weet wat hulle doen nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13649
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Die publieke mark in die US wat al met Somchem te doen gekry het se dis gemaak van 11.1.11 en papier, ek dink al kan hulle dit verniet nou kry sal hulle dit nie skiet nie. Van ek Vv skiet stem ek nogals saam met hulle
Hansie tik net Lovex in google in en kyk wie dit maak. Daar is net n paar plekke in die wereld wat dryfmiddel vervaardig
Hansie tik net Lovex in google in en kyk wie dit maak. Daar is net n paar plekke in die wereld wat dryfmiddel vervaardig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Lovex dryfmiddel
Eks bang om dit in te tik as Mamma agter my staan
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Ok...ek het S070 gekry teen R499/500gr..in ‘n plastiek bottle.
QL het die Lovex files op so om ‘n lading the kon kry vir die 243AI was maklik
Ek het tog wel op 42gr begin en in 0,5gr inkrimente opgelaai.
Wat my opgeval het is dat die stafies kleiner is as bv 365...en dat my poeier gooier nie die good so knyp soos 365 nie.
Herlaai was vinnig en gou gedoen wat my bly maak aangesien ek dit haat om the sukkel.
Gaan more skier en BRF check en aanpassings doen....
Sal vir julle kom sê wat ek behind.

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lovex dryfmiddel
Kerels hoe kan ons wat hier aan die gatkand is van die wereld die kruite in die hande kry?
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Lovex dryfmiddel
Ek is nuuskierig hier. Hoeveel Amerikaners ken jy persoonlik wat ondervinding het van AA kruite toe dit nog Somchem was? Onthou, ons praat nou van `n hele paar jaar terug en nie die laaste twee of drie jaar se produkte nie. En ek bedoel nie `n opinie wat jy op die internet raakgelees het nie.Capt. Oblivious wrote:Die publieke mark in die US wat al met Somchem te doen gekry het se dis gemaak van 11.1.11 en papier, ek dink al kan hulle dit verniet nou kry sal hulle dit nie skiet nie.
Ek ken twee sulke Amerikaners, toevallig. Hulle het met groot plesier S321 in hulle 458's geskiet.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lovex dryfmiddel
Ek weet daar was op n kol n benchrest komp in SA waar die amerikaners nie hulle kruite kom oorbring nie en verplig was om S335 te gebruik. Hulle het steen en been gekla. Na die kompetiesie toe is die gevoel effens anders. Daar was n paar rekords met die drek Somchem kruit gebreek
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13649
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Johan van Wyk wrote:Ek is nuuskierig hier. Hoeveel Amerikaners ken jy persoonlik wat ondervinding het van AA kruite toe dit nog Somchem was? Onthou, ons praat nou van `n hele paar jaar terug en nie die laaste twee of drie jaar se produkte nie. En ek bedoel nie `n opinie wat jy op die internet raakgelees het nie.Capt. Oblivious wrote:Die publieke mark in die US wat al met Somchem te doen gekry het se dis gemaak van 11.1.11 en papier, ek dink al kan hulle dit verniet nou kry sal hulle dit nie skiet nie.
Ek ken twee sulke Amerikaners, toevallig. Hulle het met groot plesier S321 in hulle 458's geskiet.
Ek "ken" n paar manne in die US met wie ek op n gereelde basies praat maar dit is meer manne wat groepe skiet op verder afstand as ouens wat groot kalibers skiet so daar is seker n groot verskil in wat hulle in n kruit soek. Ek het hulle onlangs gevra oot Lovex en die een het my toevalig gese as hy die naam hoor klink dit amper of dit uit Somchem se fabriek kan kom....ek het hom gerus gestel dat somchem nie tans n fabriek het nie.
Ek moes seker meer spesifiek gewees het na die mark wat ek daar verwys
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Lovex dryfmiddel
Ek kan miskien net aansluit by Johan van Wyk se storie. Johan Loubser het self aan my vertel dat die Somchemkruit destyds net effens ge"tweak" is voor uitvoer na die VSA. Dit wat Accurate Arms verkoop het was dieselfde maar ook nie heeltemal nie. Verder is al Winchester se .30-30 ammo glo destyds met die uitgevoerde Somchemkruit gelaai. Natuurlik is dit aan die algemene Amerikaanse publiek verswyg. Toe Johan Loubser weg is by Somchem het dinge begin skeefloop.
Mooi loop
Mooi loop
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lovex dryfmiddel
ok, sorry maats.....kon net twee 3skoot groepe skiet en 2 skote van 3e groep, toe besluit ProChrono hy het genoek gehad en bly net heeltyd sê...rdy.....
lyk of die koeël stadiger deur die lug wil trek, as wat QL voorspel...met so100fps
Ek sal annerdag weer gaan probeer
(iemand dalk in die mark vir n 2ehandse Prochrono)
Cheers
lyk of die koeël stadiger deur die lug wil trek, as wat QL voorspel...met so100fps
Ek sal annerdag weer gaan probeer
(iemand dalk in die mark vir n 2ehandse Prochrono)
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lovex dryfmiddel
Ek sal hopelik die naweek data kan deel met D073.6 en 168gr in .308 Win
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Lovex dryfmiddel
Al 'n Vars Duracell probeer? Maar dankie sover...
Eks diep nuuskierig oor hoe die kruit maak... Pas bietjie 'n student se sak beter as VV...
Groete
Frans
Eks diep nuuskierig oor hoe die kruit maak... Pas bietjie 'n student se sak beter as VV...
Groete
Frans
Cobus(Cobb) wrote:ok, sorry maats.....kon net twee 3skoot groepe skiet en 2 skote van 3e groep, toe besluit ProChrono hy het genoek gehad en bly net heeltyd sê...rdy.....
lyk of die koeël stadiger deur die lug wil trek, as wat QL voorspel...met so100fps
Ek sal annerdag weer gaan probeer
(iemand dalk in die mark vir n 2ehandse Prochrono)
Cheers
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)