Re: Nounet pa geword van 'n .375 Ruger
Posted: Mon Jul 15, 2019 8:17 am
Mens raak gewoond aan die oranje ring 1-6 x 24 met illuminated kolletjie rooi.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/
Het hy 'n kruishaar ook of net die kolletjie? Wat prys hulle?Frederik wrote:Mens raak gewoond aan die oranje ring 1-6 x 24 met illuminated kolletjie rooi.