Nounet pa geword van 'n .375 Ruger

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nounet pa geword van 'n .375 Ruger

Post by Frederik »

Mens raak gewoond aan die oranje ring 1-6 x 24 met illuminated kolletjie rooi.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Nounet pa geword van 'n .375 Ruger

Post by LoopSoosStroop »

Frederik wrote:Mens raak gewoond aan die oranje ring 1-6 x 24 met illuminated kolletjie rooi.
Het hy 'n kruishaar ook of net die kolletjie? Wat prys hulle?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nounet pa geword van 'n .375 Ruger

Post by Frederik »

Kruishaar en kolletjie as jy hom aansit en ek dink Geno verkoop hulle vir R3800 prrat met hom. Lekker 30mm tube ook.
Post Reply