Page 2 of 2

Re: Probleem met Jewell sneller

Posted: Tue Jun 18, 2019 3:05 pm
by Riebeeker
Terug op die baan na ek daai sneller met carb cleaner bygekom het. Aksieskroewe vas. Resultaat weer soos van ouds, gat op gat. Dankie almal.

Re: Probleem met Jewell sneller

Posted: Mon Jul 15, 2019 5:35 pm
by Geno
Riebeeker wrote:HVR. Geno stuur asb vir my n prys op daai sneller.
Ek gesels met jou as ek reg is. Dalk binne n week van nou af.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Probleem met Jewell sneller

Posted: Mon Jul 15, 2019 7:37 pm
by Riebeeker
Dankie Geno

Re: Probleem met Jewell sneller

Posted: Mon Jul 15, 2019 7:53 pm
by alecjohnson
Arnold wrote:Ja soms kalf die snellers en dan maak n boer n plan ... myne het so gefaal dat ek darem met die safety kon skiet. Hou my duim dop ;)

https://youtu.be/CtkEgAL2c_8

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
My magtag dis nou 'n eerste vir my! Hoe het jy geweet safety kan werk om skoot te laat loop?

Re: Probleem met Jewell sneller

Posted: Tue Jul 16, 2019 7:44 am
by Monster
alecjohnson wrote:
Arnold wrote:Ja soms kalf die snellers en dan maak n boer n plan ... myne het so gefaal dat ek darem met die safety kon skiet. Hou my duim dop ;)

https://youtu.be/CtkEgAL2c_8

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
My magtag dis nou 'n eerste vir my! Hoe het jy geweet safety kan werk om skoot te laat loop?
Dit het met my ook gebeur met een van Mojet se snellers. Die cut out vir die safety was nie genoeg nie. Dan het die safety nie helemal gevat nie. As jy dan die snelle trek met die safety aan en die safety af sit. Klap die skoot sonder om aan die snellr te raak. Dit was darem reggestel.

Re: Probleem met Jewell sneller

Posted: Fri Jul 19, 2019 8:10 am
by Geno
Geno wrote:
Riebeeker wrote:HVR. Geno stuur asb vir my n prys op daai sneller.
Ek gesels met jou as ek reg is. Dalk binne n week van nou af.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Jammer. My planne het effe verander en gaan die Jeweel eers erns anders aangewend word.