Pieter
Jammer man ek het gedink die jakkalse loots n aanval en moes weet wat aangaan.
16 JAKKIES op een aand 3 groot res kleintjies by P.L.Moolman Jong boer maar sy pa en hy boer al jare daar.
Die ander 6 het hy vir die res van die week geskiet .
Dit is ware feite onthou P.L. en Verneukpan is ver van mekaar.
Dankie P.L.en van Zyl
Chris een nul een
Waar sit ek roeper?
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Waar sit ek roeper?
Knou die gediertes AF.
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Waar sit ek roeper?
Chris
was dit by witkop PL op van wyksvlei?
rooies
was dit by witkop PL op van wyksvlei?
rooies
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Waar sit ek roeper?
Hein
Dankie vi daai inligting, sien nou ek sit verkeerd, sukkel reeds met 3 (neem aan dis reuns wat kom kos haal, want dis net een wat opdaag en reageer) wat weer vang in verskillende kampe, kom in tot op 'n punt, staan en blaf vi my, maar jy sien hul nie! Die weer is ma ook sleg die afgelope klomp weke, wind waai en die een kouefrond op die ander, sodra da 'n kouefrond inkom, neuk di ma om iets reg te kry, selfs bakore laat wiel as hul die lig op hul gewaar!
Boesmanland Groete