Self gemaakte barrel cooler

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Self gemaakte barrel cooler

Post by Apie »

Na my kennis moet die oppervlak waarteen kondensasie plaasvind kouer wees as die waterdamp.

Solank jou loop warmer is as die lug wat jy deur hom blaas sal kondensasie nie plaasvind nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Self gemaakte barrel cooler

Post by Apie »

Jean Marais wrote:Hallo manne. Ek hou ook baie van 'n loop verkoeler, want ek dink dit het besliste voordele.

Net een punt wat ek graag wil deel wat 'n metalurg my eendag vertel het by die skietbaan en dit is as jy die loop TE vinnig afkoel, daar 'n goeie moontlikheid bestaan dat die loop kan kraak. Hy't dit basies verduidelik dat die direkte oppervlak van die loop wat direk in kontak is met die koeël en uiters hoë temperatuur van die kruit, bitter warm raak, en dan onder normale omstandighede, stelselmatig afkoel in die wand van die loop.

Deur daardie hoë temeratuur dadelik aan 'n dik stroom koel lug bloot te stel, kan veroorsaak dat die loop kraak. Dis hoekom my loop verkoeler maar 'n baie "eina" stroompie lug deurblaas wat die loop genoegsaam afkoel tussen teikentoe loop en weer skiet. Hoe reg die ou was, sal ek nie kan sê nie, maar ek het minstens kennis geneem. Was nie lus om dalk duur skoolgeld te betaal nie.
Metaal is oor die algemeen mos ‘n vreeslike goeie geleier van hitte.

So basies binne oomblikke is die hele loop ewe warm binne en buite(die binnekant van die loop kan tog nie vir bv 40sekondes 400grade C wees en dan die buitekant net 20 C nie.

Ek weet nie van een ou wat sy loop so warm skiet dat hy hom ‘n blaas sal brand nie(ons praat van LA tipe roere nie semi outo roere met geborgde ammo nie).

Kom ons sê jou loop word maksimum 65 tot 75C

Ek kan nie glo dat nadat jou geweer so warm word dat hy sal kraak of skade opdoen in die tyd wat jy:

Wapen veilig maak slot uit
Opstaan
Jou pomp opkoppel
Ys gooi
Pype in aksie sit
Pomp aansit
Etc

Dan is koel lug nie so effektief om die hitte uitruiling(nie seker oor term) so vinnig te laat gebeur soos om fisies wter deur die loop te gooi nie.

Lang storie kort

Ek glo n hierdie oulike patente hier kan ‘n loop te vinnig afkoel nie

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Self gemaakte barrel cooler

Post by Jean Marais »

jdpretorius wrote: Ek stuur jou vanaand fotos.
Dankie, ek wardeer[/quote]
20190415_174927.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Self gemaakte barrel cooler

Post by jdpretorius »

Jean Marais wrote:
jdpretorius wrote: Ek stuur jou vanaand fotos.
Dankie, ek wardeer
20190415_174927.jpg
[/quote]

Ek like daai plan !
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 362
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: Self gemaakte barrel cooler

Post by Monster »

Jean Marais wrote:Hallo manne. Ek hou ook baie van 'n loop verkoeler, want ek dink dit het besliste voordele.

Net een punt wat ek graag wil deel wat 'n metalurg my eendag vertel het by die skietbaan en dit is as jy die loop TE vinnig afkoel, daar 'n goeie moontlikheid bestaan dat die loop kan kraak. Hy't dit basies verduidelik dat die direkte oppervlak van die loop wat direk in kontak is met die koeël en uiters hoë temperatuur van die kruit, bitter warm raak, en dan onder normale omstandighede, stelselmatig afkoel in die wand van die loop.

Deur daardie hoë temeratuur dadelik aan 'n dik stroom koel lug bloot te stel, kan veroorsaak dat die loop kraak. Dis hoekom my loop verkoeler maar 'n baie "eina" stroompie lug deurblaas wat die loop genoegsaam afkoel tussen teikentoe loop en weer skiet. Hoe reg die ou was, sal ek nie kan sê nie, maar ek het minstens kennis geneem. Was nie lus om dalk duur skoolgeld te betaal nie.
Hy is wel reg dat dit kan gebeur as jy die loop te vining afkoel maar jy sal moet iets gebruik wat baie vinniger die loop kan af koel as lug soos water. Jy sal heel veilig wees net met lug solank jy nie besluit om warm ys of iets deur te blaas nie. As die manne mes maak anneal hulle eers die metaal om van al die interne stress ontslae te raak wat deur die metal verwerking veroorsaak word. Daarna word die metaal getemper deur dit vining af te koel gewoonlik met olie om juis krake te verhoed. DIe hitte geleidings vermoe van lug is maar sleg sleg en sal die loop baie stadig afkoel.

By gese dit sal vinniger afkoel met jou blaas pompie omdat die warm lug vervang word met koue lug en die oordrag van energie aanhelp. Die is 'n blink plan!
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Self gemaakte barrel cooler

Post by Jean Marais »

Dankie Moster. Dis 'n waardevolle stukkie kommentaar.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 362
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: Self gemaakte barrel cooler

Post by Monster »

Jean Marais wrote:Dankie Moster. Dis 'n waardevolle stukkie kommentaar.
Ek is 'n Metalurg ;D
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Self gemaakte barrel cooler

Post by Apie »

Monster wrote:
Jean Marais wrote:Dankie Moster. Dis 'n waardevolle stukkie kommentaar.
Ek is 'n Metalurg ;D
So vertel ons bietjie van daai ‘warm ys’

Image

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1615
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Self gemaakte barrel cooler

Post by Francoisv »

JPS wrote:
Francoisv wrote:Met ‘n turbo.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190412/706f35ab456d82994bf65496242e79c2.jpg

“The Only Easy Day Was Yesterday”
veroorsaak dit nie kondensasie in die loop nie?
Hallo Jan, nee, geen kondensasie nie maar ek druk ieg ‘n lappie deur. Die spesifieke dag moes ek fireform.

As jy benchrest sites lees sal jy lees van manne wat na ‘n paar skote water in die loop af gooi om af te koel. Asook ‘n handoek in yswater in ‘n coolbag naby hou om om loop te draai om af te koel.

Snaakse wereld wat ons in leef.

“The Only Easy Day Was Yesterday”
Last edited by Francoisv on Thu Apr 18, 2019 5:20 am, edited 1 time in total.
Francois Vogel
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Self gemaakte barrel cooler

Post by PWV »

DJArlove wrote:2

DJ, kan jy dalk 'n foto plaas van die battery wat jy gebruik.
Het vir my ook so 'n pompie aangeskaf.
Post Reply