9.3x62 of 375

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by DWB »

Fullstocks is mooi tot die hout begin trek...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3963
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by tau »

DWB wrote:Fullstocks is mooi tot die hout begin trek...
JA maar varkbloed doen dit....
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3963
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by tau »

SmitH wrote:Ek weet die 3006 is genoeg gun maar ek wil nog n swaarder kaliber koop nou moet ek kies tussen die 2 soos bespreek
Ahaaaaa die waarheid. :laugh: :laugh:

So jy koop nie die 9.3 of .375 uit noodsaak nie, maar eerder omdat hy jou moet gelukkig maak as jy hom uit kluis haal en skoonmaak of as jy gaan jag met die roer.

As jy 'n werksgun soek vir 'n plaas koop mens mos 'n Howa met platiek kolf in .243, .308 of 30-06 hy is net 'n tool in die geval is die voorkoms belangriker as die doel.

EK weet van 'n mooi custom OB Mauser 9.3x62.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by DWB »

Praat met Tau oor daai 9.3
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by SmitH »

Het maar besluit op die 9.3 maar nou ander vraag wie van julle ken die Zastava gewere kan een in Zastava kry vir R11000
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by DWB »

Kyk bietjie op Guntree. Hier was een op Jaracal ook
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by DWB »

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by DWB »

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by Carl »

Ek jag baie lekker met my 9,3. Die 22" loop werk baie lekker in die Bos. Die 9,3 skiet alles dood, gebruik min diesel en skop min genoeg om dit aanvaarbaar te maak om so paar skote te skiet op die baan ook.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by Pappabeer »

Ek het n A-graad Oberndorf 9,3x62. Ek koop agter gewere aan en nie kalibers nie. Ek is tans op n Dakota .375 H&H se spoor. Altwee is goed bewys.

In jou geval sou ek nie aan n beter geweer as n FN 9.3x62 kan dink nie. Hulle is die beste M98 Mausers itv hoe goed hulle voer en die kwaliteit van die staal. Hulle is ook redelik bekostigbaar. En jy kan gemaklik met non premium 286gr koeels jag teen 2300 fps.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by DWB »

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by Apie »

Ek koop sommer nog 1!


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by kudu375 »

yoh yoh. mooi roer. waarde vir geld.

My raad sal wees gaan kyk na albei kalibers en voel en vat aan soveel as moontlik, gooi hom in die skouer, mik met hom, werk sy slot. Kry die een wat met JOU praat.Tensy jy gaan vaskyk in goed soos romantiek, Africana, doplengtes greine vps....

Albei kalibers gaan doen wat jy wil he dit moet doen (amper in oormaat elke slag)
kry n roer wat met jou praat, want ek gaan jou een ding waarborg: maak nie saak of jy n 9.3 of 375 H&H vat nie, dit gaan jou eerste keuse (bosveld) roer word vir enige iets van n vlakvark tot n T-rex. Want jy kan.

mooi dag
Court Schilbach
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by airhunter »

SmitH

Smaak mos vir my jy gebruik jou skoonseun as verkoning om nog n roer te koop :laugh:

Geniet watookal jy besluit.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by Blitzzz »

Ek weet van n 9,3x62 Krupp te koop. Vriend soek R12k//uploads.tapatalk-cdn.com/20190401/28f7739c960813c618c9ebcd849212fe.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3963
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by tau »

Blitzzz wrote:Ek weet van n 9,3x62 Krupp te koop. Vriend soek R12k//uploads.tapatalk-cdn.com/20190401/28f7739c960813c618c9ebcd849212fe.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is 'n brno met 'n Krupp Stahl loop seker. Kom in Pappabeer.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by Pappabeer »

As jy R12k op die tafel gaan sit vat die FN
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by SmitH »

Wat van die Zastav vir R11000 nuut
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by Arnold »

Ek sal weer n FN koop :)//uploads.tapatalk-cdn.com/20190401/aff09572d2f9e25fd2d7f895feee966e.jpg
Last edited by Arnold on Mon Apr 01, 2019 7:10 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by Blitzzz »

tau wrote:
Blitzzz wrote:Ek weet van n 9,3x62 Krupp te koop. Vriend soek R12k//uploads.tapatalk-cdn.com/20190401/28f7739c960813c618c9ebcd849212fe.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is 'n brno met 'n Krupp Stahl loop seker. Kom in Pappabeer.
Ek sal vir hom laat weet. Ek ken nie die verskil nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 9.3x62 of 375

Post by DWB »

Dit is seker nie 'n slegte koop nie, maar Zastsvas is maar rou en nie die mooiste afgewerk nie.

As jy hom opgetel het en jy hou van hom vat hom dan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 9.3x62 of 375

Post by Apie »

FN is lekker

Baie dae spyt ek het daai 7x57 FN van my aan Pappabeer verkoop!

Maar ek weet hy is in goeie hande!


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Post Reply