Page 2 of 2
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Fri Feb 01, 2019 6:25 pm
by Jurgen Visser
Arnold wrote:joe rocket wrote:Jurgen besit genoeg jag gewere. Hy besit nie n lekker lang afstand gong roer nie. Hierdie roer is nou sy kans.
'n Dunloop Howa in 30-06 ... eish
'n Dunloop Howa in 30-06 is presies soos hy moet wees volgens my. Jy gaan nou amper meer aan die geweer spandeer as wat hy tans werd is deur die omskakeling te maak en dies te koop.
Ek stry nie met wat almal sê nie en moes self onlangs so 'n besluit maak ... nou staan daar 'n standaard 30-06 in die kluis.
Wat wil jy met hom doen.
Hoe baie gaan jy met hom skiet.
Wat is jou toekomsplanne met die geweer?
Hoeveel is jy bereid om op 'n dunloop howa te spandeer.
Onthou ek skiet self 'n Ackley so weet wat dit als behels en is baie bly oor ek hom het omdat ek die meeste met hom skiet.
Ek kan by die koor inval en saam sing want dit gaan my nie 'n sent kos nie
Ek sou sê jy moet kyk hoeveel jy gaan moet spandeer en kyk of daai geld dalk nie elders in jou kluis vir jou meer gaan beteken nie, al lê die note alleen in 'n hoekie

Nou Draai jy my kop alweer Arnold ,
Meskien moet ek maar liewer wag tot die kaarjie kom en hom net eers so gaan skiet en voel en kyk wat hy doen , voor ek dan my finale besluit sal maak
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Fri Feb 01, 2019 7:44 pm
by Arnold
Jammer dat ek so dwars is.
Vir n geweer waarmee jy gaan jag is die skote seker nie so baie nie so dopleeftyd is nie vir my iets om te oorweeg nie.
Loopleeftyd op n 30-06 is my nie n oorweging nie.
Prakties is die spoedverskil weglaatbaar.
Kamersny is ekstra koste
Dies is duurder en standaard dies is geredelik tweedehands beskikbaar.
Die voordele van n Ackley kan mens nie weg redeneer nie maar wat gaan die voordele jou kos en as jy bereid is om die prys te betaal doen dit sonder om terug te kyk!
n Lang loop 30-06 Ackley is verseker beter maar dan bou ek eerder n 300 Win Mag as ek wil resies jaag

Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Fri Feb 01, 2019 8:13 pm
by LUAN
Die Howas het 22" lope as ek dit nie mis het. Gaan doen maar weer daardie ql somme en kyk wat jy kan bereik. Dis n praktiese jag geweer met daardie dimensies. As jy rerig wil longrange soek jy mos eintlik maar n lang vet pyp.
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Mon Feb 04, 2019 4:42 pm
by Armand Steenkamp
Jackalsniper wrote:As dit ek was sou ek myself vra hoe baie gaan ek skiet met die geweer.
As jy baie skiet en gereeld laai en lus is vir doppe fire form en ladings aanpas soos ons kruit verskil
van batch tot batch ens ackley hom, maar as jy min kaans kry vir laai en net af en toe gaan jag ens. sou ek nie.
As jy dalk nie kaans kry vir laai nie kan mens darem nog n boksie premium factory ammo
koop voor n jagtog met die ackley kan jy nie.
n Standaard 30-06 is klaar n Mnr van n geweer en met n 06 ackley gaan jy presies
dieselfde bok soorte doodskiet of dalk meer vleis weg gooi
Gaan jy die geweer altyd wil hou? Want as jy eendag wil verkoop vermoed ek jy
gaan oor die algemeen n laer prys kry vir die ackley as vir die standaard 30-06.
As dit ek was spandeer ek eerder aan iets soos die sneller en teleskoop en
bietjie duurder koele as ek herlaai het.
Maar as jou agterent jeuk krap hom maar met n ackley

Jackalsniper, hoekom kan jy nie met die ackley standaard winkel parrone skiet nie?
Groetnis
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Tue Feb 05, 2019 7:54 am
by Wouter Roets
Armand Steenkamp wrote:Jackalsniper wrote:As dit ek was sou ek myself vra hoe baie gaan ek skiet met die geweer.
As jy baie skiet en gereeld laai en lus is vir doppe fire form en ladings aanpas soos ons kruit verskil
van batch tot batch ens ackley hom, maar as jy min kaans kry vir laai en net af en toe gaan jag ens. sou ek nie.
As jy dalk nie kaans kry vir laai nie kan mens darem nog n boksie premium factory ammo
koop voor n jagtog met die ackley kan jy nie.
n Standaard 30-06 is klaar n Mnr van n geweer en met n 06 ackley gaan jy presies
dieselfde bok soorte doodskiet of dalk meer vleis weg gooi
Gaan jy die geweer altyd wil hou? Want as jy eendag wil verkoop vermoed ek jy
gaan oor die algemeen n laer prys kry vir die ackley as vir die standaard 30-06.
As dit ek was spandeer ek eerder aan iets soos die sneller en teleskoop en
bietjie duurder koele as ek herlaai het.
Maar as jou agterent jeuk krap hom maar met n ackley

Jackalsniper, hoekom kan jy nie met die ackley standaard winkel parrone skiet nie?
Groetnis
En dat die fire form storie verstaan ek ook glad nie. Jy laai jou standaard dop op Ackley spesifikasie en skiet die rondte. Wat is dit tog nou enigsins anders as n ander rondte?
Soos ek nou al n 100 keer gese het, Ackley is nie vir almal nie.
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Tue Feb 05, 2019 8:06 am
by PWV
Wouter Roets wrote:Armand Steenkamp wrote:Jackalsniper wrote:As dit ek was sou ek myself vra hoe baie gaan ek skiet met die geweer.

Net so, Wouter. Soos die Ackley, is die Tombi ook nie vir almal nie. Wel vir die fynproewer.
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Tue Feb 05, 2019 8:11 am
by joe rocket
Ek het my eerste BMX fiets "gechip" en "gefree flow". Ackley is vir die "connoisseur". Verseker nie vir almal nie.
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Tue Feb 05, 2019 1:13 pm
by Jackalsniper
Wouter Roets wrote:Armand Steenkamp wrote:Jackalsniper wrote:As dit ek was sou ek myself vra hoe baie gaan ek skiet met die geweer.
As jy baie skiet en gereeld laai en lus is vir doppe fire form en ladings aanpas soos ons kruit verskil
van batch tot batch ens ackley hom, maar as jy min kaans kry vir laai en net af en toe gaan jag ens. sou ek nie.
As jy dalk nie kaans kry vir laai nie kan mens darem nog n boksie premium factory ammo
koop voor n jagtog met die ackley kan jy nie.
n Standaard 30-06 is klaar n Mnr van n geweer en met n 06 ackley gaan jy presies
dieselfde bok soorte doodskiet of dalk meer vleis weg gooi
Gaan jy die geweer altyd wil hou? Want as jy eendag wil verkoop vermoed ek jy
gaan oor die algemeen n laer prys kry vir die ackley as vir die standaard 30-06.
As dit ek was spandeer ek eerder aan iets soos die sneller en teleskoop en
bietjie duurder koele as ek herlaai het.
Maar as jou agterent jeuk krap hom maar met n ackley

Jackalsniper, hoekom kan jy nie met die ackley standaard winkel parrone skiet nie?
Groetnis
En dat die fire form storie verstaan ek ook glad nie. Jy laai jou standaard dop op Ackley spesifikasie en skiet die rondte. Wat is dit tog nou enigsins anders as n ander rondte?
Soos ek nou al n 100 keer gese het, Ackley is nie vir almal nie.
Hoekom ek so se is mens gaan seker nie dieselfde groepering kry as jy factory ammo uit n 30-06 ackley skiet teenoor n dop wat gefireform met n lading wat ontwikkel is daarna nie.
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Tue Feb 05, 2019 1:46 pm
by Armand Steenkamp
Oor die algemeen kry mens baie goeie akkuraathyd met die standaard doppe. In my 0kwes kry ek met 3 verskillende winkel patrone 3 skote onder n duim
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Tue Feb 05, 2019 2:30 pm
by Capt. Yoda
joe rocket wrote:Ek het my eerste BMX fiets "gechip" en "gefree flow". Ackley is vir die "connoisseur". Verseker nie vir almal nie.
Daai wasgoed pen en karton maak laat hy lekker trek
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Tue Feb 05, 2019 5:29 pm
by Jackalsniper
Armand Steenkamp wrote:Oor die algemeen kry mens baie goeie akkuraathyd met die standaard doppe. In my 0kwes kry ek met 3 verskillende winkel patrone 3 skote onder n duim
Is jou geweer ge ackley?
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Tue Feb 05, 2019 6:36 pm
by Armand Steenkamp
Hy is geackley ja. Kopspasie vir die ackley dop en doe standaard dop is die selle
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Wed Feb 06, 2019 8:16 am
by Wouter Roets
Jakkalsniper
Hierdie sal mos van toepassing wees op n standaard 30-06 ook. Ackley is vir n persoon wat herlaai en dus dink ek nie komersieele amminusie is hier werklik ter sprake nie. Vir die rekord het ek ook soos Armand heel aanvaarbare resultate met rak ammunisie gekry in my 30-06 Ackley. Niks swakker as toe hy nog standaard was nie.
Vir die normale persoon wat sy geweer Ackley sal die volgende tog van toepassing wees. Jy vat die standaard dop en doen jou lading ontwikkeling met hom op Ackley spesifikasie. As jy jou lading het skiet jy hulle eenvoudig so in sy standaard vorm. Die doppe word natuurlik gefireform in die proses, maar dit is nie n aparte proses soos wat jy dink nie, so n mens kan dit nie lys as n negatiewe aspek van Ackley's nie. Dit is dan juis een van die positiewe aspekte van n Ackley omskakeling.
Groetnis
Wouter
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Wed Feb 06, 2019 8:55 am
by Jackalsniper
Dankie daar daar leer ons weer iets!
Groete
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Wed Feb 06, 2019 10:48 am
by Jurgen Visser
Dankie vir al die in sette manne , soos ek in die begin gese het , ek weet glad nog niks van die geweer af nie , nie sy twist of loop lente of model nie , ek het baie ander roere wat vir verskillende spesifieke jag metodes , afstand en grootte van wild opgestel is , ek het nie nog 'n jag roer nodig nie , ek het net gewonder sou ek nie die howa kon op stel vr lekker gong skiet roer nie , want ek het nie so iets nie , (soos ek se my goed is als opgestel vir jag) Kom ons se ek het die geweer verniet gekry , en ek kan hom AI vir gonge skiet en dit gaan nie vir my geld kos om hom te AI nie , maar nou blyk dit my uit die gesprekke hier op die draad dat die howa 'n 22" loop op het , dan wonder ek , ek gaan in elkgeval nie die hoeer node kry nie , en as hy gesny is gaan ek heel moontlik 21" loop he , so ja , ek is seker ek sal dan nog steeds nie die volgende node kan kry nie , al skiet ek iets in die 165gr klas , Ek waardeer almal se belang stelling en goeie raad , sal maar eers wag vir die lisensie en dan kyk hoe hy vaar
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Wed Feb 06, 2019 11:39 am
by Armand Steenkamp
Ek kan nie dink dat jou loop korter sal raak nie. Daar word niks afgesny nie... nie een van my 2 roere wat geackley was se lope het korter geraak nie..
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Wed Feb 06, 2019 11:47 am
by Capt. Yoda
Jy behoort dam nie n duim te verloor op die loop as jy hom AI nie dalk een thead maar skiet hom en kyk wat hy maak.
Druk n 175gr Nosler RDF in daai dop en gaan skiet, jy gaan ver kom so
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Thu Feb 07, 2019 8:26 am
by Wouter Roets
Jurgen Visser wrote:Dankie vir al die in sette manne , soos ek in die begin gese het , ek weet glad nog niks van die geweer af nie , nie sy twist of loop lente of model nie , ek het baie ander roere wat vir verskillende spesifieke jag metodes , afstand en grootte van wild opgestel is , ek het nie nog 'n jag roer nodig nie , ek het net gewonder sou ek nie die howa kon op stel vr lekker gong skiet roer nie , want ek het nie so iets nie , (soos ek se my goed is als opgestel vir jag) Kom ons se ek het die geweer verniet gekry , en ek kan hom AI vir gonge skiet en dit gaan nie vir my geld kos om hom te AI nie , maar nou blyk dit my uit die gesprekke hier op die draad dat die howa 'n 22" loop op het , dan wonder ek , ek gaan in elkgeval nie die hoeer node kry nie , en as hy gesny is gaan ek heel moontlik 21" loop he , so ja , ek is seker ek sal dan nog steeds nie die volgende node kan kry nie , al skiet ek iets in die 165gr klas , Ek waardeer almal se belang stelling en goeie raad , sal maar eers wag vir die lisensie en dan kyk hoe hy vaar
Jurgen
Met n 22 duim loop en 175gr pitte sal jy n lekker nodespoed van 2800ft/sek teen so 54 000psi kan slaan uit die Ackley met S365. Al verloor jy n halwe of volle duim sal jy nog steeds daai nodespoed kan slaan net teen n bietjie hoer druk. As die geweer en jy jou kant bring sal geen gong selfs verby die 1000m merk veilg wees nie.
Groetnis
Wouter
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Thu Apr 04, 2019 8:05 pm
by Jurgen Visser
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Thu Apr 04, 2019 8:35 pm
by Gawie(13mm)
Whoop-whoop!!!!
Geluk Jurgen.
Nou gaan die poppe dans.
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Fri Apr 05, 2019 8:54 am
by Blink Stefaans
ek het n 8mm-06 en dink daaraan om die ackley roete te volg
kan die geweersmid my bestaande sizing die ook met die reamer bykom?
Re: 30-06 Ackely of nie
Posted: Fri Apr 05, 2019 1:24 pm
by Capt. Yoda
Blink Stefaans wrote:ek het n 8mm-06 en dink daaraan om die ackley roete te volg
kan die geweersmid my bestaande sizing die ook met die reamer bykom?
n DIE word gecase harden na hy uit n blank gesny is so ek sou se as dit sy reamer is glo ek nie hy sal somer nie