Jag met of sonder 'n TROMP REM
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5028
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jag met of sonder 'n TROMP REM
Ek haat die goed seker omdat ek voltyds gejag het met internasionale kliente. Die diere raak definitief meer bewus van jou en alles raak deurmekaar veral in 'n trop met die groot slag kan ek myself indink dat die adrenalien ook een stappie op gaan.
